no image
Privacy Level: Open (White)

Jan Vorster (abt. 1695 - abt. 1730)

Jan Vorster
Born about in Bern, Switzerlandmap [uncertain]
Son of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
Husband of — married 1721 in Land van Waveren, Cabo de Goede Hoopmap
Descendants descendants
Died about at about age 35 in Cabo de Goede Hoopmap [uncertain]
Profile last modified | Created 6 Oct 2011
This page has been accessed 1,658 times.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Jan Vorster is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS
Swiss flag
Jan Vorster is of Swiss descent

Contents

Biography

Name

Jan VORSTER [1]
Given Name: Jan [1]
Surname: Vorster [1]
Hans FORSTER [1]
Given Name: Hans [1]
Surname: Forster [1]

Birth

Date: Abt 1695 in Bern, Switzerland [1]
Date: 1695 [2]
Place: Bern, Zwitserland [2]

Events

In die indienskontrakte wat Jan opgestel het toon hy aan dat hy van Bern in Switzerland afkomstig was. Hy arriveer aan die Kaap op 13 Mei 1717 as Matroos aan boord van die skip Velserhoofd. [1]
"Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 May 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner." Die Skipper was Thieleman Sterling. Die skip van 650 ton, 'n Fluit gebou in 1716 te Amsterdam, het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat. 3 matrose en een soldaat is gedurende die reis (Texel-Kaap-Batavia) oorlede. Die skip verlaat die Kaap op 7 Aug 1717 nadat nog 4 matrose, 2 soldate en 2 passasiers aan boord kom. Die skip arriveer in Batavia op 22 Oktober 1717 met 90 matrose, 30 soldate en 2 passasiers aan boord.) [1]
Die rekord toon ook " arrival of Jan Vorster,S kipper of the "Boekenroode" on 27 April 1718 Dieselfde Jan het die Kaap vir die eerste keer besoek as Skipper van die "Limburg" wat die Kaap vanaf Texel op 13 Mei 1710 aandoen, en was Skipper van die "Lokhorst" wat die Kaap vanaf Ceylon aandoen op 5 Maart 1715. Op 16 Julie 1717 maak die "matroos Hans Voster van Bern" en Cornelis Leendert Hutspot, 'n Meester Messelaar, 'n kontrak waarin Hans vir Cornelis vir 'n periode van een jaar sal werk as "messelaarsknecht" teen 'n vergoeding van 12 Caroli Gulden en 20 Pfennings per maand. [1]
Op 7 Julie 1718 maak die "matroos Hans Vorster van Bern" en Petrus van Aken, " bedienaar der Goddelijke Woordt" 'n kontrak waarin Jan "als metselaar" sal werk vir 'n periode van een jaar, teen vergoeding van 15 Gulde. Op 6 Junie 1719 word die kontrak hernu vir een jaar.Op 22 Junie is die kontrak voltooi, en Jan getuig dan ook so voor Swellengrebel. Jan was betrokke as messelaar by die bou van die oorspronklike strooidak kerk in die Paarl. In Sept 1720 word hy 100 Riksdalers betaal vir reparasiewerk nadat die noordelike gewel van die kerk inmekaar geval het. Die eerste steen van die kerk is gelê op 6 Sept 1718. Teen 7 April 1720 was die werk al so ver gevorder dat besluit is om die kerk op 2 Junie 1720 te begin gebruik. Die kerkgrootte was 80 voet x 40 voet. [1]
Op 22 Junie 1720 maak "Johannes Foster" en Heemraad Schalk Willemz van der Merwe 'n kontrak vir een jaar , teen vergoeding van 12 Gulde. Die kontrak word verleng (elke keer vir een jaar) op 3 Junie 1721, 29 Mei 1722 en 24 Mei 1723. [1]
In 1723 doen Jan aansoek : "sig met sijn ambagt, synde het metselen, behoorlik as burger te sullen kunnen erleefd(?) ...... en met burgerskap deeser Coloniete begunstigd" (Vol C1088 bls 135). Uit Leibrandt (LM 17): "1723 - Jan Vorster arrived as a sailor in 1717 in the "Velserhoofdt", is a Mason by trade and believes that he will be able to earn a living , asks therefore for Burgher papers. [1]
Op 10 Desember 1723 koop Jan Vorster by die vendusie van sy Skoonpa Barend Lubbe die volgende:
  1. 1 vaatje met 1 ijzere lamp 0:2
  2. 3 zijldoekse zakken met 3 mudde terw 8
  3. 1 boter vaatje met wat boter 2:2
  4. 2 ossen 40
  5. Die totale opbrengs van die vendusie was rd:s28 (11:0:1/2 MOOC10/3.47) [1]
Op 31 Mei 1724 koop Jan Vorster
  1. 6 Venster gordijne 2
  2. 1 Strijkyser en 3 Konfoortjies 1 [1]
Op 2 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Stijntje Christoffelse Bruijns die volgende:
  1. 2 Kopere kandelaars en 2 hangblakers 1:4
  2. 1 Thee ketel met 1 Stoel 3:2 [1]
Op 12 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Henrietta Wittebol:
  1. 1 Schotel rak 1:5
  2. 1 Kisje met beestenvel 1:1
  3. 6 Schilderijtjes 0:2
  4. 7 Porcelijne tafelborde 0:5 [1]
Jan word nie getoon in rol VC41 wat die dienslui van die VOK vir die periodes 1717,1718 en 1719 toon nie. [1]
Die "Monster rolle" van die VOC (VC49 & VC50 , vryeliede aan die Kaap) toon dat Jan en Elisabeth vir die eerste keer gelys word vir die periode 30 April, 1 - 2 Maart 1724 as woonagtig in die Kaap. Hulle word ook getoon vir 1725, 1726, 1727 en vir die laaste keer 30 April, 1 - 3 Maart 1728, in die Kaap. Daarna verdwyn beide en word nie getoon in die Kaap, Stellenbosch of Drakenstein nie. [1]
Jan en Elisabeth verskyn ook in die "Opgaaf" rol van die Kaap vir 1725. Daarin besit hulle 1 manlike slaaf, 1snaphaan en 1 Degen. (A2250) Oorlede ( of gedros?) ongeveer 1728 - 1730 (hierdie datum is 'n aanname; want Elizabeth Lubbe het op 1 April 1731 in Tulbagh 'n dogter, Elisabeth Bruins gedoop - in die doopregister staan "de vader onbekend") Sy is nie weer getroud nie. Hoekom nie? Die gebruik was tog dat so 'n jong vrou weer sou trou - veral omdat sy klein kindertjies gehad het. [1]
Die MOOC rekords vir die periode toon geen rekord van Jan nie. As gevolg van sy minderjarige kinders moes daar tog seker iewers 'n rekord gewees het in die hy aan die Kaap (waar hy gewoon het op daardie stadium) oorlede is? [1]

Death

Date: Bef 1732 in South Africa [1]
Date: 1730 [2]
Place: Tulbagh, Kaap de Goede Hoop [2]

Sources


  • WikiTree profile Vorster-113 created through the import of Boonzaier direct.ged on Oct 6, 2011 by Johan Boonzaier. User ID: FA466331EDE34F0DA281B6DE569E8D3A72C0 Prior to import, this record was last changed 10:28 6 Aug 2011.

  • WikiTree profile Vorster-135 created through the import of Ancestors_DippenaarAndre_noinfo.GED on Oct 23, 2012 by Andrew Dippenaar. User ID: 12FD2B8C-A4CA-458C-9BA5-F371E40E6D6F : Record ID Number: MH:I1151 : UPD 20 JAN 2012 20:10:45 GMT+2

  1. 1.00 1.01 1.02 1.03 1.04 1.05 1.06 1.07 1.08 1.09 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 1.16 1.17 1.18 1.19 1.20 1.21 Oct 6, 2011 by Johan Boonzaier. Source / Bron: www.vorster.net.
  2. 2.0 2.1 2.2 2.3 Oct 23, 2012 by Andrew Dippenaar.




Is Jan your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message private message private message a profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Jan by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA. However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Jan:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 1

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Vorster-135 and Vorster-113 appear to represent the same person because: Same spouse