no image
Privacy Level: Open (White)

John William Robert Campbell (1830 - 1877)

John William Robert Campbell
Born in Cape Town South Africamap
Son of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
Husband of — married [date unknown] [location unknown]
Descendants descendants
Died at age 46 in Bethanie Namibiamap
Problems/Questions Profile manager: Andre Campbell private message [send private message]
Profile last modified | Created 8 Oct 2013
This page has been accessed 405 times.

Biography

John was born about 1830. John Campbell passed away in 1877. [1]
John was born in 1830. John Campbell passed away in 1877. [2]

[3]

Sources


Andre Campbell: Geagte Philip Baie dankie vir die merger wat jy voorstel,maar daar is foute by Campbell-9649. Ek is nie seker of John Campbell well John William Robert was nie. Dit staan wel so op sy graf maar oral waar n mens soek bestaan hy net as John , selfs op hul huwelikssertifikaat. Of hy wel die 20 Desember 1830 gebore is, is ook te betwyfel want die 1830 kan ook maklik 1839 wees. Ons het dit eers so aanvaar - 1830. Hy is in n frats ongeluk oorlede - die storie is dat n ossewa op hom omgeval het terwyl hy op pad was in die rigting van Maltahohe in Namibie, maar nog in die Bethanie distrik. Hy is eers daar begrawe en later weer opgegrawe en op die plaas Lovedale, Bethanie distrik, herbegrawe.Dit is waar sy weduwee en twee seuns gebly het. Die plaas was toe bekend as Kunjas en is nog in die familie. Sy weduwee ( Ellen Sarah gebore Gale ) is later getroud met John Robert Mason en nog kinders is uit die huwelik gebore.Twee van die dogters( Mason ) is met twee Bassingthwaite broers van Windhoek distrik getroud. Sy is ook daar oorlede by die dogters. Daar is nog baie van hom wat ons nie kry nie. Wie sy ouers was ens. Van Ellen Sarah kry n mens alles. Hy bly die skim in die legkaart. Baie dankie vir jou moeite Andre
Received 2/2/2015:
Die Campbell-9646 blad het foute op.
John William Robert Campbell gebore 20.12.1830 oorlede 15.08.1877 was die vader van John William Penny Campbell gebore 13.11.1875 oorlede 8.5.1961.
J.W.Robert is ook oorlede op die pad tussen Helmeringhausen en Maltahohe in die Karas streek in Namibie/Suidwes Afrika en nie soos aangedui op "Lovedale" nie. Hy is later wel herbegrawe op die plaas Lovedale.


  1. Entered by Andre Campbell, Tuesday, October 8, 2013.
  2. First-hand information as remembered by Louisa Campbell, Friday, April 4, 2014.
    • Scotland, Births & Baptisms - John Campbell, dob: 15 Dec 1839, in Bonhill, Dubmbarton, Scotland; father: Robert Campbell; mother: Mary Sinclair
    • 1851 Scotland Census - Alexandria, Dubmartonshire, Scotland - Robert Campbell (57), Mary Campbell (49), Agnes (13), John (11), Peter (8), Robert (4)




Is John your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message the profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of John's DNA have taken a DNA test.

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 1

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Campbell-9649 and Campbell-8046 appear to represent the same person because: Same name, date of birth, child.
posted by Philip van der Walt

C  >  Campbell  >  John William Robert Campbell