Nota: Datum van geboorte volgens ouderdom op Sterfte Kennis en datum aangetoon op Doopregister verskil Van Heerden-335 07:00, 29 July 2019 (UTC)
Doop
Nederduits Gereformeerde Kerk, Riverdal : 18 Februarie 1849
Het kind: Hester Anna Johanna geboren den 24 December 1848. Ouders: Andries Nicolaas Kuun en Johanna Maria Els. Getuigen: Jan Christiaan Els, Hester Anna Veldsman, Matthys Christoffel Veldsman, Maria Johanna Emmenes, Gideon Jacobus Els [2]
Note: Moeder aangetoon as Els. Asook al die getuies wat die van Ellis dra Van Heerden-335 07:00, 29 July 2019 (UTC)
Sterf
Sterfte Kennis Hester Anna Johanna Kuhn : 8 Maart 1897
Plek: Schweizer Renneke, Distrik Bloemhof
Geboorteplek: Ladysmith, Kaapkolonie
Vader soos aangetoon op SK: Andries Nicolaas Kuhn
Moeder soos aangetoon op SK: Johanna Kuhn
Woonplek: Schweizer Renneke, Distrik Bauwford
Beroep: Boer
Oorlewende Gade: J H C Olivier
Plek van Huwelik:
Kinders:
G J C (Gerrit Jeremias Cornelius ) Olivier
J M Erasmus (Johanna Maria Olivier)
M E van Niekerk (Maria Elizabeth Olivier)
A J N (Andries Johannes Nicolas) Olivier
H A J (Hester Anna Johanna) Olivier
Johan Hendrik Christoffel Olivier Geb 20 Maart 1877
Christina Zusanna Olivier Geb: 20 Dec 1880
Jeanetta Hendrina Olivier Geb: 1 Feb 1883
Louis Petrus Olivier Geb: 26 Jan 1887
Geteken J H C Olivier Echtgenoot
Ouderdom ten tye van dood : 48 Jaar 3 maanden 13 Dagen [1]
The town Schweizer Reneke is now part of North West. The farm Schweizer Reneke (1897) it was part of the Cape Colony and in the huge district of Beaufort West. If we refer to the joint Testament drawn up in 1877 this becomes very clear
An interesting fact I came across while investigating the possibility that I have misread the details on the Death Notice and the information added to the Last Will and Testament :North West was created after the end of Apartheid in 1994, and includes parts of the former Transvaal Province and Cape Province, as well as most of the former Bantustan of Bophuthatswana. Van Heerden-335 18:53, 10 July 2019 (UTC)
Ons het hier 'n interesante konflik....
Haar eggenoot sterf in Beauforf Wes 1903
Direkte familie gee sterfplek as Eers as Scheizer-Reneke is in die distrik: Bloemhof....Andries (Sien Opmerkings)
en dan weer Springfontein, Beaufort Wes Die strefplek van haar eggenoot..... Andries gee Inligting verkry van Conraad Gerhardus Kuhn (Sien Opmerkings)
eGGSA gee haar graf as "Urban area North West",
Die gesamentlik testament (1877) meld wonend in het dist Beawfort West in de voormelde kolonie.
Haar L&B toon dudelik Schweizer-Reneke, Bloemhof Distrik en die testament se geldigheid is bevestig deur die Weeskamer ZAR. Van Heerden-335 12:39, 16 September 2023 (UTC)
Olivier Family Tree. Ref No. BK 3506 : Author. Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier Junie, 2019.
Is Hester Anna Johanna your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Hester Anna Johanna by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Hester Anna Johanna:
Interessante afleiding ten opsigte van Schweizer Reneke.
Ek lees die Sterfkennis as Schweizer Reneke in distrik Bloemhof en nie Beaufort nie.
Die dorpe in daardie wêreld is dikwels ingedeel in ander distrikte. Byvoorbeeld SR in Bloemhof distr. en soms was SR in sy eie distrik. Ander voorbeelde is Wolmaransstad, Migdol, Delareyville, Bloemhof, Leeudoringstad ens. wat heen en weer in ander distrikte geskuif is.
Groete.
Piet
Ons het hier 'n interesante konflik....
Haar eggenoot sterf in Beauforf Wes 1903
Direkte familie gee sterfplek as Eers as Scheizer-Reneke is in die distrik: Bloemhof....Andries (Sien Opmerkings)
en dan weer Springfontein, Beaufort Wes Die strefplek van haar eggenoot..... Andries gee Inligting verkry van Conraad Gerhardus Kuhn (Sien Opmerkings)
eGGSA gee haar graf as Urban area North West,
Die gesamentlik testament (1877) meld wonend in het dist Beawfort West in de voormelde kolonie.
The following was sent via the private messaging system on WikiTree.com.
Ronel, Hester Olivier is die dogter van Andreas Nicolaas Kuhn en Johanna Maria Ellis. Gebore: 1848/12/24 (Riversdal), oorlede: 1897/03/08(Springfontein, Beaufort Wes)
Interessante afleiding ten opsigte van Schweizer Reneke. Ek lees die Sterfkennis as Schweizer Reneke in distrik Bloemhof en nie Beaufort nie. Die dorpe in daardie wêreld is dikwels ingedeel in ander distrikte. Byvoorbeeld SR in Bloemhof distr. en soms was SR in sy eie distrik. Ander voorbeelde is Wolmaransstad, Migdol, Delareyville, Bloemhof, Leeudoringstad ens. wat heen en weer in ander distrikte geskuif is. Groete. Piet
Ons het hier 'n interesante konflik.... Haar eggenoot sterf in Beauforf Wes 1903 Direkte familie gee sterfplek as Eers as Scheizer-Reneke is in die distrik: Bloemhof....Andries (Sien Opmerkings) en dan weer Springfontein, Beaufort Wes Die strefplek van haar eggenoot..... Andries gee Inligting verkry van Conraad Gerhardus Kuhn (Sien Opmerkings) eGGSA gee haar graf as Urban area North West, Die gesamentlik testament (1877) meld wonend in het dist Beawfort West in de voormelde kolonie.
Ronel, Hester Olivier is die dogter van Andreas Nicolaas Kuhn en Johanna Maria Ellis. Gebore: 1848/12/24 (Riversdal), oorlede: 1897/03/08(Springfontein, Beaufort Wes)
Inligting verkry van Conraad Gerhardus Kuhn
My moeder was Kuhn
Andres Martinson This message is from Andries Martinson Click here for their WikiTree profile: https://www.WikiTree.com/wiki/Martinson-328
The sender was on this profile page when they sent the message: https://www.WikiTree.com/wiki/Kuhn-4350
Ronel, Scheizer-Reneke is in die distrik: Bloemhof....Andries.
See documentation and explanation added to Bios regarding this.