Is Jannetta Maria your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
Maternal line mitochondrial DNA test-takers:
Marco ek het weer na die gesin gaan kyk want iets het my gepla.
Was haar naam nie dalk Gesina Maria nie? sien Huwelik South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK8-2SM8-9?cc=2821281 : 18 March 2022), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.
Delport was eers getroud met 'n Pretorius maar ek sien sy profiel is moontlik gekoppel aan die verkeerde ouers - Sy Sk ("South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-TG6V?cc=2520237&wc=Q6NX-TMH%3A1590242382 : 16 December 2016), 007805551 > image 126 of 779; Pietermaritzburg Archives (formerly Natal State Archives), South Africa.) Toon sy ouers as Jacobus Petrus en Elizabeth Johanna Smith
Op sy profiel is sy Pretoruis vrou volgens die kommentaat verwyder, dus was daar reeds ondersoek gedoen
Let op dat Michiel Daniel Delport twee seuns met dieselfde nameop sy profiel gelys het Een * 1810 en die tweede *1821 Sy Sk toon slegs een seun met die Name
Die doop van die een * 1821 kon ek nie vnd nie maar hier is die doop vir seun van Jacobus Petrus en Elizabeth Johanna Smith was ek meer gelukkig Hier is die skakel https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-7D3D?i=18&cat=994807 Beeld 19 van 1204
Gesina Maria was die suster van Jeanetta Maria * 1823
Haar * datum is 15 Julie 1842 Doopplek aangetoon as Cradock
Hul seun * 8 April 1854 Jeremias Daniel Delport stem ooreen met die kind hier bygevoeg Sy doop word aangeteken as te Hervormde Kerk, Bosman rivier, Somerset East Sy moeder word aangetoon as Gesina Maria Nel op sy doop
Ek het nie 'n skakel vir die doop nie maar ek heg 'n foto van die beeld op sy proefiel
Ek hoop al hierdie informasie sal ietwat help met jou navorsing.
A father's death date (Nel-81 died 26 Apr 1878) should not be more than nine months before one of his children's birth dates (Nel-2944 born 9 Sep 1923) .
A father's birth date (Nel-81 born 30 Jun 1792) should not be more than 100 years before the birth date of one of his children (Nel-2944 born 9 Sep 1923) .
Ek het 'n merge aangevra vir Nel-397 en Nel-2944. Volgens die doop is dit dieselfde persoon. Ek het ook die huweliks rekord gekry maar wil eers die merge voltooi voor dit bygewerk word om onnodige werk te vermy.
Featured German connections:
Jannetta Maria is
20 degrees from Johann Wolfgang von Goethe, 23 degrees from Dietrich Bonhoeffer, 21 degrees from Lucas Cranach, 23 degrees from Stefanie Graf, 18 degrees from Wilhelm Grimm, 22 degrees from Fanny Hensel, 21 degrees from Theodor Heuss, 18 degrees from Alexander Mack, 36 degrees from Carl Miele, 13 degrees from Nathan Rothschild and 17 degrees from Ferdinand von Zeppelin
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
Was haar naam nie dalk Gesina Maria nie? sien Huwelik South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK8-2SM8-9?cc=2821281 : 18 March 2022), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.
Delport was eers getroud met 'n Pretorius maar ek sien sy profiel is moontlik gekoppel aan die verkeerde ouers - Sy Sk ("South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-TG6V?cc=2520237&wc=Q6NX-TMH%3A1590242382 : 16 December 2016), 007805551 > image 126 of 779; Pietermaritzburg Archives (formerly Natal State Archives), South Africa.) Toon sy ouers as Jacobus Petrus en Elizabeth Johanna Smith
Op sy profiel is sy Pretoruis vrou volgens die kommentaat verwyder, dus was daar reeds ondersoek gedoen
Let op dat Michiel Daniel Delport twee seuns met dieselfde nameop sy profiel gelys het Een * 1810 en die tweede *1821 Sy Sk toon slegs een seun met die Name Die doop van die een * 1821 kon ek nie vnd nie maar hier is die doop vir seun van Jacobus Petrus en Elizabeth Johanna Smith was ek meer gelukkig Hier is die skakel https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-7D3D?i=18&cat=994807 Beeld 19 van 1204
Gesina Maria was die suster van Jeanetta Maria * 1823 Haar * datum is 15 Julie 1842 Doopplek aangetoon as Cradock Hul seun * 8 April 1854 Jeremias Daniel Delport stem ooreen met die kind hier bygevoeg Sy doop word aangeteken as te Hervormde Kerk, Bosman rivier, Somerset East Sy moeder word aangetoon as Gesina Maria Nel op sy doop Ek het nie 'n skakel vir die doop nie maar ek heg 'n foto van die beeld op sy proefiel Ek hoop al hierdie informasie sal ietwat help met jou navorsing.
On profile Nel-397 it is 7 Sep 1823 and on profile Nel-2944 it is 9 Sep 1823. On the baptism it looks like a 9.
A father's death date (Nel-81 died 26 Apr 1878) should not be more than nine months before one of his children's birth dates (Nel-2944 born 9 Sep 1923) . A father's birth date (Nel-81 born 30 Jun 1792) should not be more than 100 years before the birth date of one of his children (Nel-2944 born 9 Sep 1923) .
Something is very wrong with the existing data.
Ek sien die datum was 'n tikfout
Word waardeer
edited by Ronel (van Heerden) Olivier