Volgens die Doopregister van Oudtshoorn word Frans Engelbertus Olivier se geboorte datum aangetoon as 16 Julie 1871[2]
Nederduitse Gereformeerde Kerk, Oudtshoorn : 16 Augustus 1871
Frans Engelbertus Geboren 14 Februarie 1871. Ouders: Michiel Philippus Olivier en Johanna Susanna Fourie. Getuigen: Philip Ludwicus (sic) Olivier, Helena Maria Catharina Saayman, Frans Engelbertus Fourie, Susanna Hendrika Mulder [1]
Doop
Op 6 Augustus 1871 vind die doop van Frans Engelbertus Olivier plaas in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Oudtshoorn [2]
Kinders
Michiel Philippus 1908-08-26:
Hester Magdalena (Snyman) :1910-12-27
Johanna Susanna 1912- 06-16
Willem Johannes 1918-04-20
Frans Engelbertus 1920-10-27
Johannes Jacobus 1924-03-11 [3] Added by Van Heerden-335 22:23, 12 April 2018 (UTC)
Gebeurtenis
Hy en sy broer Andries Hermanus het die firma Olivier Broers besit. Gedurende 1917 is 'n stuk grond ter sprake wat aan die Skoolraad te Port Elizabeth verkoop is. [4]
Olivier Family Tree. Ref No. BK 1402: Authors Ronel Olivier and Josey Olivier. Added by Ronel Olivier April, 2018.
Is Frans Engelbertus your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Frans Engelbertus by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line:
Hierdie was my oupa. Ek kan byvoeg dat hy oorlede is in 1962-02-08. Getroud was met Johanna Elizabeth Lourens [1885-03-11 1958-07-13]
Ek het inligting aangaande sy kinders gekry by josey.olivier@xxxx . Sy het inligting oor die meeste Oliviers en ook oor die stamvaders.
The sender, maureen was not logged-in to WikiTree.
Groete Maureen
Ek het inligting aangaande sy kinders gekry by josey.olivier@xxxx . Sy het inligting oor die meeste Oliviers en ook oor die stamvaders. The sender, maureen was not logged-in to WikiTree. Groete Maureen