Susanna Maria (van Coller) van Aardt
Privacy Level: Open (White)

Susanna Maria (van Coller) van Aardt (abt. 1840 - 1883)

Susanna Maria van Aardt formerly van Coller aka Erasmus
Born about in Maselspruit, Winburg Dist., Oranjerivierkoloniemap
Ancestors ancestors
Wife of — married 12 Jan 1857 (to 1865) in Winburg, Oranje Vrijstaatmap
Wife of — married 22 Jun 1868 in Winburg, Oranje Vrijstaatmap
Descendants descendants
Died at about age 43 in Winburg Dist., Oranje Vrijstaatmap
Profile last modified | Created 1 Sep 2015
This page has been accessed 188 times.

Contents

Biografie

South African Flag
Susanna Maria (van Coller) van Aardt is genealogies verbind aan Suid Afrika /is genealogically connected to South Africa

Geboorte

Susanna is gebore op 25 Januarie 1840 - bereken vanaf haar sterfkennis [1]

Huwelik

Eerste huwelik:
Susanna van Coller, 'n jongedogter 16 jaar oud trou op 12 Jan 1857 in die Gereformeerde Kerk Winburg, met : Christoffel Johannes Erasmus, 'n jonkman 20 jaar oud van Winburg. [2] [3]
Hulle het blykbaar 4 kinders gehad. Christoffel se sterfkennis wys egter net 3 kinders [4] maar daar is 'n dooprekord van 'n kind genaamd Jan Daniel Erasmus (1859-) wat in 1859 gebore is maar wat nie op die sterfkennis gewys word nie. [3]
Tweede huwelik:
Susanna Erasmus geb. van Coller, 'n weduwee 27 jaar oud, trou op 22 Jun 1868 in die NG Kerk Winburg, met Carolus van Aardt, 'n jonkman 33 jaar oud, 'n veeboer van Rietpoort, distr Winburg [5]

Sterfte

Datum: 22 Julie 1883 [1]
Ouderdom: 43 jaar 5 maande en 27 dae [1]
Plek: Aan huis van de Heer J D van Coller, op die plaas Rooipoort, Distr Winburg [1]
Sy laat haar eggenoot Carolus van Aardt en 7 kinders agter:
uit Eerste huwelik:
  1. Carolus Johannes Erasmus [1]
  2. Susanna Maria Erasmus [1]
  3. Christoffel Petrus Johannes Erasmus [1]
Uit Tweede huwelik:
  1. Catharina Magrietta van Aardt [1][6]
  2. Johanna Elisabetta Chritina van Aardt [1]
  3. Johannes Daniel van Aardt [1][6]
  4. Carolis Ghustafis [1][6]


Susanna het waarskynlik gesterf tydens die geboorte van haar seun Carolus Gustavus van Aardt want sy dooprekord wys hy is gebore op 22 Julie 1883 en dit wys sy moeder as overleden tydens sy doop op op 26 Augustus 1883.[7]

Notas

1. Vorige nota:
Hierdie profiel wys haar sterfdatum as 22 Jul 1883 maar haar seun Carolus is in 1885 gebore. Verdere ondersoek nodig >>>>>
Carolus se geboortedatum is nou bevestig as 22 Julie 1883 [8]. Geen verdere ondersoek nodig nie.


Bronne

  1. 1.00 1.01 1.02 1.03 1.04 1.05 1.06 1.07 1.08 1.09 1.10 Sterfkennis van Susanna. Bygevoeg op 5 Des 2022 Kobus Trichardt.
  2. South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch Huwelik Christoffel Erasmus en Susanna. : 28 January 2021), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa. Bygevoeg op 9 Sept 2021 deur Kobus Trichardt
  3. 3.0 3.1 Dooprekord van haar seun Jan Daniel Erasmus (1859-). Bygevoeg op 8 Sept 2021 deur Kobus Trichardt.
  4. Sterfkennis van Christoffel Erasmus.
  5. Huwelik Carolus van Aardt en Susanna. Bygevoeg op 8 Sept 2021 deur Kobus Trichardt.
  6. 6.0 6.1 6.2 Sterfkennis bl 2
  7. Doopinskrywing van haar seun Carolus. Kobus Trichardt op 5 Des 2022.
  8. Dooprekord van haar seun Carolus. Kobus Trichardt op 5 Des 2022.
  • "South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956," database with images, FamilySearch Doop van haar seun Jan Daniel Erasmus : accessed 1 September 2015), Free State > Winburg > Christenings 1842-1871 > image 273 of 400; Dutch Reformed Church Synod Centre, Bloemfontein. - Added by Jo Fourie, 02 September 2015.




Is Susanna Maria your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message private message a profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Susanna Maria: Have you taken a test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.


Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.

This week's featured connections are Fathers: Susanna Maria is 17 degrees from James Madison, 30 degrees from Konrad Adenauer, 16 degrees from Charles Babbage, 20 degrees from Chris Cornell, 17 degrees from Charles Darwin, 21 degrees from James Naismith, 23 degrees from Paul Otlet, 21 degrees from Henry Parkes, 17 degrees from Eiichi Shibusawa, 29 degrees from William Still, 20 degrees from Étienne-Paschal Taché and 21 degrees from Cratis Williams on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.

V  >  van Coller  |  V  >  van Aardt  >  Susanna Maria (van Coller) van Aardt

Categories: South Africa, Maternal Mortality | South African Roots Project Needs Birth Record