Anna Susanna (Bester) Triegaardt is genealogies verbind aan Suid Afrika /is genealogically connected to South Africa
Geboorte
Anna is gebore ongeveer Desember 1883 - Bereken vanaf Sterfkennis - 33 jaar 8 maande oud in 1917. [1]
Sy is die dogter van Marthinus Lourens Bester en Catharina Elizabeth Pietersen[1]
Huwelik
Anna Susanna Bester, 'n jongedogter 22 jaar oud van Grahamstown, trou op 3 Maart {April ?} 1906 in die NG Kerk Bedford o.l.v. Ds D du P Steijin, met Jacobus Johannes Triegaardt, 'n jonkman 24 jaar oud van Doornkop, distr Venterburg, Oranje Unie. [2]
Die datum van hulle huwelik word as 3 Maart op die huweliksetrifikaat aangetoon en dit lyk of die datum later verander is na 3 April. Anna se sterfkennis wys hulle troudag as 3 April[3]
Bronne
↑ 1.01.11.2 "South Africa, Orange Free State, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1832-1989," database, FamilySearch Sterfkennis van Anna. : 23 March 2020), Anna Susanna Bester Griegaardt, 1917; citing Probate, Johannesburg, Transvaal, South Africa, Master's Office of the Orange Free State Archives, Bloemfontein; 004071550. Wessels-1522 09:06, 22 December 2021 (UTC)
↑ "South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973", database, FamilySearch Huwelik Anna en Jacobus. : 6 July 2021), Anna Susanna Bester in entry for Jacobus Johannes Triegaardt, 1906. Wessels-1522 19:50, 21 December 2021 (UTC)
Is Anna Susanna your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.