Contents |
Biography
Jakobus Wilhelmus was born in 1854.
Geboorte
Doop
- Datum: 1 April 1855.[1]
- Plek: D'Urban, Ring van die Kaap.[1]
- Ouers: Jakobus Wilhelmus Uijs & Sofia Jafrina Sapsfort.[1]
Huwelik
- Datum: 18 Maart 1874. [2]
- Plek: Winburg, Oranje Vrijstaat.[2]
- Bruid: Maria Magdalena Bredenkamp, 'n 18 jarige jongedochter van die Winburg distrik.[2]
- Bruidegom: Jacobus Wilhelmus Uys, 'n 20 jarige jongman van die Winburg distrik.[2]
Sterfte
- Oorledene: Jacobus Wilhelmus Uys.[3]
- Datum: 21 Mei 1942.[3]
- Sterfplek, gewone blyplek en voorgenome begraafplek: Oliphantshoek, distrik Kuruman.[3]
- Ouderdom: 88 jaar.[3]
- Gebore in die Kaapprovinsie.[3]
- Hy was 'n wewenaar.[3]
Bronne
- ↑ 1.0 1.1 1.2 1.3 1.4 Bron:
- Geboorte- en dooprekord: "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1994 ", FamilySearch (https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:65XP-MJTT : Thu Sep 26 23:12:32 UTC 2024), Entry for Jakobus Wilhelmus Uÿs and Jakobus Wilhelmus Uÿs, 1 Apr 1855. Gesien en bygevoeg deur Piet van Zyl, 4 Junie 2025.
- ↑ 2.0 2.1 2.2 2.3 Bron:
- Huwelik: "South Africa, Civil Marriage Records, 1801-1974", FamilySearch (https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZH1-KBH5 : Sat Mar 09 23:04:36 UTC 2024), Entry for Jacobus Wilhelmus Uys and Maria Magdalena Bredenkamp, 18 Mar 1874.
- ↑ 3.0 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 Bron:
- Aangifte van 'n Sterfgeval: "South Africa, Cape Province, Civil Records, 1840-1972", FamilySearch (https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Q2F3-M7N6 : Sun Mar 10 07:40:56 UTC 2024), Entry for Jacobus Wilhelmus Uys, 21 May 1942. Gesien en bygevoeg deur Piet van Zyl, 4 Junie 2025.