Baie dankie Susan. Dis 'n opsteker op so 'n blou Maandag as vandag. Sonder jou en ander soos Ronel was hierdie projek ook 'n onmoontlike opgawe.
Philip, baie dankie vir u harde werk en toewyding aan die Kaap die Goeie Hoop-projek. Baie geluk met jou wonderlike Wiki.
Baie dankie Cheryl!