Contents |
Van die tien kinders, agt seuns en twee dogters, is vyf vroeg oorlede. Boy, die oudste het vir 'n wamaker by Clainwilliam gaan werk en is in 'n skietongeluk oorlede, Abraham het sy nek in 'n duikongeluk gebreek en Japie het as tweejarige van 'n wa geval en voor die wiel beland. Die oudste dogter is aan witseerkeel oorlede en Bettie, die ander een het een aand met 'n lig op haar bors aan die slaap geraak toe sy haar Sondagskoolteksie geleer het en sy het met bed en al aan die brand geraak. My pa in 'n ander kamer het van die rook wakker geword. Net die handboortjies van haar nagrokkie was oor. Sy het nog drie baie pynlike dae bly leef. Die vyf kinders wat oorgebly het was my pa, oom Pietjie, oom Andries, oom Gielie en oom Dirk.[1]
Featured German connections: Dirk is 17 degrees from Johann Wolfgang von Goethe, 25 degrees from Dietrich Bonhoeffer, 19 degrees from Lucas Cranach, 21 degrees from Stefanie Graf, 17 degrees from Wilhelm Grimm, 19 degrees from Fanny Hensel, 22 degrees from Theodor Heuss, 20 degrees from Alexander Mack, 38 degrees from Carl Miele, 17 degrees from Nathan Rothschild, 24 degrees from Hermann Friedrich Albert von Ihering and 20 degrees from Ferdinand von Zeppelin on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.
A > Ackermann > Dirk Hoffmann Ackermann
Categories: South African Roots Project Needs Birth Record | Estimated Birth Date