no image
Privacy Level: Open (White)

Gert Adolf Rossouw (1863 - 1947)

Gert Adolf (Gert Adolf) Rossouw
Born in Transvaalmap
Ancestors ancestors
Husband of — married [date unknown] in Potchefstroom, Transvaalmap
Died at age 84 in Modderkraal, Wolmaranstad, Transvaalmap
Profile last modified | Created 12 Dec 2014
This page has been accessed 504 times.

Contents

Biography

This biography was auto-generated by a GEDCOM import. Rossouw-309 was created by Johan Rossouw through the import of Rossouw Partial.GED on Dec 8, 2014.

Birth

Birth:
User ID: F58B97DE-AB77-4255-9893-C7F2C3FC09D3
Record ID Number: MH:IF76
Date: 9 APR 1863

Death

Death:
User ID: 81506F82-663B-42D4-BAF3-CB1F5492C10E
Record ID Number: MH:IF77
Date: 8 AUG 1947

Record ID Number

Record ID Number: MH:I45

User ID

User ID: 457415DD-868A-4266-9A8B-65793393D6D3

UPD

UPD 30 NOV 2014 18:22:30 GMT+2

Sources

  • First-hand information as obtained by Johan Rossouw either from the profile individual personally or during his research (1990 - present day). Further sources to be added as they are located by Johan again or become publicly available.




Is Gert Adolf your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message private message a profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Gert Adolf's DNA have taken a DNA test.

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 8

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Rossouw-442 and Rossouw-309 appear to represent the same person because: clear duplicate
posted by Richard Baxter
Jammer weer Johan. Ek het twee foto's gekry, het gelukkig my een hardeskyf saam hier.

Daar is 'n oom en tannie Rossouw, my ma weet net gladnie waar hulle inpas nie, maar hulle sal beslis familie wees aan my ouma se ma se kant (Elsie Adriana Rossouw) - https://www.wikitree.com/photo/jpg/Swanepoel-540-4

En dan, die foto van haar broer, Gert Adolf Swanepoel, wat sy name van my ouma se ma aan die Rossouw kant gekry het. - https://www.wikitree.com/wiki/Swanepoel-807

posted on Rossouw-442 (merged) by Kobie Janse van Rensburg
En baie dankie vir die antwoord, ek waardeer dit baie, ek neem aan jy is familie van oom Neels vir wie ek gekontak het.
posted on Rossouw-442 (merged) by Kobie Janse van Rensburg
Hallo Johan. So bly om van jou te hoor. Die Gert Afolf, my ouma se broer, is in die laat 1970's vroeë 1980's oorlede, hy was in 'n ouetehuis in Bothaville volgens my neef Louis. Marees weet ek van, hulle was baie in die Kalahari gewees op Kersfees tye. Ek glo my ooms het die Gert Adolf "Klein Omie" genoem oor hy 'n laatlam was en dus so oud soos my ouma se kinders self was. Strydoms weet ek ook van, daar was 'n familie wat ook soms daar gekuier het, ek weet netnie meer wie hulle was nie, en niemand anders onthou ook nie.

Wat ek wel het is honderde fotos, maar met geen name of datums op nie. Dardie foto's sal beslis die Rossouws, Marees, Strydoms, Viljoens en ander Swanepoels in hê. Ek sal dit onder my ouma se profiel laai as ek terug, hopelik kan iemand dit herken van daar af.

posted on Rossouw-442 (merged) by Kobie Janse van Rensburg
Rakende hierdie Gert Adof Rossouw. Hy was wel 'n tweede keer getroud met Emerentia Catharina Marais. Ek het ongelukkig geen verdere info oor haar nie, dus weet ek nie of haar nooiensvan of vorige getroude van Marais was nie.

Volgens my rekords was hy dalk 'n derde keer getroud, maar ek het geen info daarvoor nie.

posted on Rossouw-442 (merged) by Johan Rossouw
Hallo Kobie. Ek glo die Gert Adolf waarvan jy praat wat na my oupagroot se broer hier vernoem was is moontlik een van hul neefs, dalk Gert Adolf Rossouw b9c1d4e5f5g5h4i1, gebore 23 Mei 1916 te Bothaville, oorlede 1984.

Die "Klein omie en tannie" kan egter ook jou ouma se ouma en oupa Gert Adolf gewees het wat in 1871 in Bothavill oorlede is toe jou ouma so 7 jaar oud was. Die Gert Adolf van hierdie profiel is definitief na hom vernoem (was sy oupa aan vaderskant). Dit sal ook verduidelik hoekom jou ouma so erg oor hom was (haar oupa). Vind by jou neef uit of hy van 1870's of 1970's praat.

posted on Rossouw-442 (merged) by Johan Rossouw
Baie dankie vir jou info https://www.wikitree.com/wiki/Janse_van_Rensburg-1079 .

Hierdie was my Oupagrootjie se oudste broer en hy is definitief in 1947 op Modderkraal naby Bothaville in 'n ongeluk oorlede. Die Gert Adolf wat jou neef van praat was dalk die een wat 1984 oorlede is. Ek sal meer informasie oor hom op jou ouma se broer Gert Adolf se profiel sit by https://www.wikitree.com/wiki/Rossouw-442

posted by Johan Rossouw
Hellou daar weer. Ek het informasie op die Gert Adolf, my ouma se broer is na die oom vernoem en sy was erg oor hom, almal het hom geken as Klein Omie (sy vrou was Klein Tannie, ek weet nog nie wie sy was nie), en Klein Omie is in Bothaville oorlede in 'n ouetehuis so in die laat 70's of vroeë 80's volgens my neef Louis wat nog in Vryburg omgewing is.

https://www.wikitree.com/wiki/Rossouw-442

R  >  Rossouw  >  Gert Adolf Rossouw