Jacobus de Wet
Privacy Level: Open (White)

Jacobus de Wet (1673 - 1710)

Jacobus de Wet
Born in Amsterdam, Noord-Holland, Nederlandmap
Ancestors ancestors
Husband of — married 1694 in de Caep de Goede Hoopmap
Husband of — married 13 Apr 1698 in de Caep de Goede Hoopmap
Descendants descendants
Died at age 37 in de Caep de Goede Hoopmap
Problems/Questions Profile manager: COGH Stamouer-Progenitor Project WikiTree private message [send private message]
Profile last modified | Created 26 Apr 2014
This page has been accessed 2,772 times.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Jacobus de Wet is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS

Contents

Biografie Afrikaans

Family

(Bron: C. Pama se Groot Afrikaanse Familienaamboek) Jacobus de Wet was van Amsterdam (Nederland). Hy was die seun van Jacobus de Wet. Jacobus was gebore Mei 1673. In Januarie 1693 het hy in die diens van die VOC getree. Hy kom by die Kaap aan in dieselfde jaar op die skip Nigtevegt. Hy was eers "provisioneel assistent" van Simon van der Stel; In 1696 word hy sekretaris van die "Hof van kleine zaken"; In 1701 boekhouer. In 1704 het hy 'n plaas aan die Liesbeek gekoop. Hy word 'n burger in 1708. [1][2]
Uit 'n onwettige verbintenis met Josina Pretorius; sy was gedoop 27 Oktober 1678 die dogter van Johannes Pretorius (Schout-11) en Johanna Victor, is 'n seun Jacobus Wilhelmus gebore. [1][2]
Hy trou 13 April 1698 met Christina Bergh, die oudste kind van Oelof Bergh en Anna de Coningh. Anna se moeder was die slaavin Angela van Bengale, ook bekend as Mooij Ansela. Daar was 6 kinders uit hierdie huwelik. [1][2]
Kinders [1][2]:
  1. Jacobus de Wet (sy naam word foutiewelik deur genealoë as Jacobus Wilhelmus aangegee, en 90% van die "De Wet's" in S.A. stam van hom af, soos in Henk de Wet se boek) gebore 02.09.1696 in Kaapstad, gedoop 02.09.1696 in Kaapstad, sterwe 17.05.1758 in Land van Waveren. Getroud met Helena Bekker in 1723, (het 5 kinders), gebore 24.12.1701, gedoop 24.12.1701 in Paarl, sterwe in 1780 [3]. Dogter van Pieter Bekker & Jeane de Clerq. Het 5 kinders. [1][2]
  2. Olof de Wet gebore in Kaapstad 15.11.1699, gedoop in Kaapstad 15.11.1699, sterwe in Stellenbosch 23.01.1763. Getroud met Maria Segers in Stellenbosch 08.05.1735, (het 2 kinders), gebore 25.04.1700 gedoop 25.04.1700, sterwe in 1746. Dogter van Heinrich Segers & Helena van der Westhuizen (van_Westhuisen). [1][2]
  3. Anna Helena de Wet gebore in Kaapstad __.07.1702, gedoop 07.11.1702, sterwe op jong ouderdom. [1][2]
  4. Anna Helena de Wet gebore in Kaapstad __.08.1704, gedoop 27.08.1704, sterwe ook op jong ouderdom. [1][2]
  5. Jacoba Christina de Wet gebore in Kaapstad __.10.1706, gedoop 31.10.1706 in Kaapstad. Getroud in Kaapstad 17.12.1724 met Nicolaas Ley, seun van Michael Ley & Engela Breda. [1][2]
  6. Johannes Carolus de Wet gebore __.03.1709 in Kaapstad, gedoop 10.03.1709 in Kaapstad, sterwe in 01.05.1748. Getroud in Kaapstad 26.09.1732 met Maria Magdalena Blankenberg, (het 10 kinders), dogter van Johannes Blankenberg (Blanckenberg) & Catharina Baumann (Bouman). [1][2]
Jacobus de Wet is oorlede 1710/11. [1][2]
DIE STAMVADER VAN DIE DE WETS IN SUID-AFRIKA
Hoewel Jacobus de Wet, die stamvader van die De Wets in Suid-Afrika, in Amsterdam gebore is, kan die oorsprong van die familie in Nederland na Haarlem teruggevoer word. Willem de Wet het aan die begin van die sewentiende eeu dáár gewoon en sowel sy seun, Jacob WiIlemsz, as sy kleinseun, Jacob, is in Haarlem gebore. Soos sy vader, was laasgenoemde ook ‘n kunsskilder van beroep en hy het in opdrag van koning Jacobus II van Engeland in die Holyrood-paleis in Edinburg gewerk.’ Later het hy egter na Nederland teruggekeer en hom in Amsterdam gaan vestig, waar hy met Helena Stalmans getroud is.
Die Suid-Afrikaanse stamvader was die derde kind uit hierdie huwelik. Hy is waarskynhk gedurende Mei 1673 gebore, want op 23 Mei 1673 is hy in die Rooms-Katolieke kerk De Krijtberg in Amsterdam gedoop.
Van Jacobus de Wet se kinder- en vroeë jeugjare is niks bekend me, maar in Januarie 1693 is hy deur die Kamer Amsterdam van die V.O.C. in diens geneem teen ‘n salaris van tien guldens per maand. Daarmee het Jacobus se lewe ‘n algehele nuwe rigting ingeslaan, want op 17 Januarie 1693 het hy as adelbors aan boord die Nigtevegt uit Texel vertrek. Daarmee het hy onbewustelik finaal van sy ouers en sy geboorteland afskeid geneem, want hy sou nooit weer na Nederland terugkeer nie. Dat Jacobus ‘n sterk pligsbesef teenoor sy ouers gehad het, blyk daaruit dat hy jaarliks twee maande se salaris, te wete 20 guldens, aan sy vader laat uitbetaal het. Hierdie bedrag is betaal totdat sy vader in November 1697 oorlede is, en daarna is dit aan sy moeder uitbetaal totdat sy omstreeks 1708 oorlede is.(4)
Na ‘n skeepsreis wat sewe maande geduur het en waar tydens Portsmouth in Engeland aangedoenis, het die Nigtevegt op die middag van 19 Augustus 1693 Tafel- baai binnegeloop met ongeveer 80 siek bemanningslede aan boord.(5) Niemand sal ooit weet of Jacobus de Wet daardie middag by sy eerste aanskoue van Tafelberg reeds daarvan bewus was dat die Kaapse nedersetting sy nuwe tuiste sou word nie. Twee dae later is hy egter in opdrag van goewemeur Simon van der Stel aan land gebring en het sy loopbaan aan die Kaap begin.(6) Hoewel hy nog onder die militére garnisoen ingedeel was, het Van der Stel hom as ‘provisioneel assistent’ of tydelike klerk in diens geneemen op 4 Augustus 1696 het hy Hendrik Munkerus as sekretaris van die Hof van Kleine Sake opgevolg.(7) Tussen 1696 en 1699 is hy permanent na die klerklike afdeling oorgeplaas, want in laasgenoemde jaar verskyn sy naam onder die assistente in die monsterrol.’ Twee jaar later is hy tot die rang van boekhouer bevorder met ‘n salaris van 360 guldens per jaar.(9) Sy salaris het dus tussen 1693 en 1701 verdriedubbel.
Sy benoeming as sekretaris van die Hof van Kleine Sake in 1696 moes beslis ‘n belangrike gebeurtenis in De Wet se lewe gewees het, maar daardie jaar het ook minder aangename herinneringe vir hom gehad. Gedurende 1695 het hy bevriend geraak met die 18-jarige Josina Pretorius, die tweede kind en oudste dogter van vryburger Johannes Pretorius en sy tweede vrou, Johanna Victor. Hy het ‘n gereelde besoeker by Johannes Pretorius se huis geword, maar toe dit bekend geword het dat Josina ‘n kind verwag, het Jacobus die verhouding beëindig. Vir Johanna Victor, onder wie se vlymskerp tong verskeie hooggeplaasde amptenare en hulle gesinne reeds deurgeloop het, was haar dogter se vernedering egter te veel en sy het ‘n skinderveldtog teen Jacobus de Wet begin. Ongelukkig vir haarself het sy ook die goewemeur in haar skinderstories betrek en onder meer beweer dat Jacobus die buiteegtelike kind van Simon van der Stel en ‘n ‘schildersvrouw’ van Amsterdam was. Hoewel sy nie bewyse daarvoor gehad het nie, het sy haar storie gegrond op die feit dat Van der Stel en De Wet te veel op mekaar gelyk het om nie verwant te wees me. Sy is daarop weenslaster voor die Raad van Justisie gedaag en is met 500 guldens beboet. Daar benewens moes sy in die openbaar apologie aanteken.
Uit die aard van die saak is dit feitlik onmoontlik om vas te stel hoeveel waarheid in die gerugte gesteek het. Dit is egter ‘n feit dat Jacobus de Wet ‘n gunsteling van Van der Stel was. Daar is reeds gewys op sy vinnige opgang in die Kompanjie se diens en ook op die feit dat hy deur die persoonlike bemoeiing van Simon van der Stel van sy skip gehaal en aan die Kaap gehou is. Hy moes beslis bekend gewees het met die Van der Stel gesin, want in 1697 het hy met volmag van Simon van der Stel se seun Francois ‘n leenkneg vir laasgenoemde gehuur. Tydens die vryburgers se stryd teen Wilhem Adriaen van der Stel in 1706 was De Wet een van die amptenare teen wie se grondbesit die burgers beswaar gemaak het.12 As keldermeester het hy ook in ‘n beëdigde verklaring ten gunste van Van der Stel getuig.(13) Die volle waarheid oor Jacobus de Wet en Simon van der Stel sal egter nooit vasgestelkan word nie.
Josina Pretorius se seun is waarskynlik teen die einde van Augustus 1696 gebore en op 2 September 1696 het sy hom in die Kaapse kerk Jacobus laat doop, met Lammert Simonsz en Marij Jansz as doopgetuiges.(l4) Die vader word in die doopregister as onbekend aangegee, maar die seun was later algemeen as Jacobus de Wet bekend. Hy is deur sy moeder groot gemaaken toe sy in 1713 oorlede is, was hy en sy halfsuster, Johanna Weyman, ook ‘n buiteegtelike kind, die enigste erfgename.(15) Die jong Jacobus het vroeg reeds ‘n swerwersgees geopenbaar en was altyd op die voorposte van die Kaapse nedersetting. Hy is met Helena Becker getroud en uit hulle nageslag stam die tak van die familie wat hulle in 1828 in die omgewing van die huidige Aliwal-Noord en nog later noord van die Oranjerivier gaan vestig het.(16)
Jacobus de Wet sr. het twee jaar nadat sy verhouding met Josina Pretorius beëindig is, tog in die huwelik getree. Op 13 April 1698 is hy met Christina Bergh getroud. Sy was die oudste kind van kaptein Olof Bergh, die bekende ontdekkingsreisiger en die bevelvoerder van die Kaapse garnisoen, en Anna de Koning. Deur sy huwelik het hy dus aan een van die bekendste en invloedrykste families van die destydse Kaapse samelewing verwant geraak. Vyf kinders is uit die huwelik gebore. Die oudste seun, Olof, is in November 1699 gebore en is op 8 Mei 1735 met Maria Segers getroud. Twee dogters, wat albei Anna Helena geheet het en onderskeidelik in Julie 1702 en Augustus 1704 gebore is, is jonk oorlede. Jacoba Christina is in Oktober 1706 gebore en is later met Nicolaas getroud. Die jongste seun, Johannes Carolus (Maart 1709 - 1.5.1748), is in 1732 met Maria Magdalena Blankenberg getrouwd.
As amptenaar het De Wet eers die pos van dispensier beklee en daarnaas kelder- meester diens gedoen. In 1706 en 1707 het hy ook as lid in die Hof van Kleine Sakesitting gehad. In Mei 1702 het Jacobus de Wet in die Suid-Afrikaanse bodem wortel geskiet toe hy vir [4] 115 riksdaalders ‘n plaas en opstal op die boedel vendusie van Hendrik Jansz van Kempen en sy oorlede vrou, Barbara Simonsz Rottinga, gekoop het.(20) Die plaas, wat 13 morge groot was, is op 9 September 1704 op De Wet se naam oorgedra en was ten ooste van die Liesbeekrivier geleë in die gebied wat tans deur Raapenberg- weg, Klipfonteinweg en Swartrivierweg in Mowbray begrens word.(21) ‘n Gedeelte van hierdie grond (agt morge) is op 22 Desember 1671 op Frans Gerritsz se naam geregistreer, en hy het dit die volgende dag reeds aan Pieter Visagie oorgedra. In Oktober 1697 het Visagie se weduwee die agt rnorge saam met nog vyf morgelz wat in 1676 aan haar man toegeken is, aan Hendrik Jansz van Kempen oorgedra. In 1703 is die aangrensende grond ook aan Jacobus de Wet toegeken en toe het die plaas ‘n totale oppervlakte van 67 morge en 503 vierkante roede gehad.(23)
Jacobus en sy gesin het aanvanklik nie op die plaas gebly me, want in 1706 het hy nog ‘n amptelike huis in die Kasteel bewoon.(24) Dat hy egter wel geboer het is duidelik, want op Hendrik Jansz se boedel vendusie het hy ook ses trekosse en ‘n wa en ses jong osse gekoop. Die volgende jaar het hy nog ses osseen twee koeie op die boedel vendusie van die weduwee Diemer gekoop.(25) Enkele dae nadat hy die plaas gekoophet, het hy die soldaat Hans Jansz van Raapstede as leenkneg gehuur. In die daaropvolgende jare het hy soortgelyke kontrakte met Hermanus van Cleef, Daniel Hemsik, Steven Nissing, Hendrik Rode, Casper Mulking en Hans Bartel Reinold gesluit.(26) Terwyl De Wet dus in die Kasteel sy ampspligte verrig het, het sy knegte die boerdery behartig. Sy veestapel moes vinnig uitgebrei het, want in Oktober 1704 het hy die reg verkry om sy vee ‘in de duijnen agter den graauwen heuvel’ te laat wei. Hierdie vergunning is die volgende jaar hernu, en in 1706 het hy weiregte in die Groenkloof (die huidige Mamre) bekom.(27)
Die nagevolge van die vryburgers se stryd teen W.A. van der Stel het uiteindelik ook Jacobus de Wet se lewe beïnvloed. Soos die ander grondbesittende amptenare aan die Kaap is hy ook voor die keuse gestel om óf sy grond te verkoop óf uit die Kompanjiesdiens te tree en deur privaat inisiatief ‘n bestaan te maak. Hy het die laasgenoemdeverkies en op 31 Augustus 1708 het hy sy diens by die Kompanjie beëindig en hom voltyds aan sy boerdery gewy.(28)
Dit was egter nie vir hom beskore om veel langer die vrugte van sy arbeid te pluk nie. Toe hy en sy vrou op 28 Julie 1710 hulle gesamentlike testament opgestel het, was Jacobus reeds ‘ziekelijk te bedde leggende’. Dat sy siekte ernstig moes gewees het, blyk uit die feit dat hy die testament met ‘n byna onleesbaregekrap in stede van sy gewone netjiese handtekening onderteken het.(29) Hy is ook in die loop van die daarop volgende ses maande oorlede, want in die mosterrol wat op 31 Januarie 1711 opgestel is, verskyn slegs die naam van Christina Bergh, ‘wede. Jacobus de Wet.(30)
Christina Bergh is op 28 Junie 1711 weer met ‘n vryburger Matthias Bergstedt, ‘n Sweed uit Stockholm, getroud.(31) Deur hierdie huwelik het Bergstedt die nuwe eienaar van De Wet se plaasgeword. Drie jaar na sy huwelik het hy die grond aan Jacob Paasen oorgedra, en daarmee het dit uit die hande van die De Wet-familie geraak.(32)
Jacobus de Wet, wat as 20-jarige jongman in Tafelbaai voet aanwal gesit het, was dus slegs sewentien jaar in sy nuwe miste gegun voordat hy op 37-jarige ouderdom oorlede is en in ‘n onbekende graf weggelê. In die sewentienjaar het hy egter ‘n veel bewoë lewe gehad en ook ‘n nuwe tak van die De Wet-familie op die Suid-Afrikaanse bodem oorgeplant.
Auteur: G.C.de Wet [4]

Biography English

De Wet. The ancestor of this family was Jacobus de Wet of Amsterdam 1672-1711 who came to South Africa aboard the new ship "Nichtevecht," and was appointed an Assistant Officer at the Castle, Cape Town, by Governor Simon van der Stel on 21 August 1693. [5]
He received various promotions during his military service and later became a member of the Council of Policy. [5]
1st child out of wedlock with a relationship to Josina Pretorius (ca. 1694-1996):
1.1 Jacobus de Wet b. Sep 2 1692 [6]
Christina Bergh (birth 18 Jun 1679) Married 13 Apr 1698 to Jacobus de Wet, birth May 1673 Amsterdam, died before 1711, son of Jacobus de Wet and N.N.
Married to Christina Bergh in Apr 13, 1698, at the Church of the Castle. Christina Bergh, the daughter of Captain Olaf Bergh of Gothenburg, Sweden, Commander of the Garrison, on 13 April 1698, and they were resident in the Castle until he resigned in 1708, and then lived at Rodebosch House until 1711 when he deceased, and was interred in the Groote Herk in Adderley Street, Cape Town. Four of their children were born in the Castle and the youngest at Rondebosch [5]:
1.2 Olof de Wet b: Nov 15, 1699 d: Jan 23, 1763
1.3 Anna Helena de Wet b: Jul 1702 d: young
1.4 Anna Helena de Wet b: Aug 1704 d: young
1.5 Jacoba Christina de Wet b: Oct 1706
1.6 Johannes Carolus de Wet b: Mar 1709 d: May 1, 1748 [5]

[7]


Immigrant: 1693. On 17.1.1693 he began employment with the H.O.I.K and arrived in Table Bay on 19.8.1693 as Military Cadet on the Dutch Man O' War "Nichtevecht" from Texel to Batavia. His salary was 10 gulden per month. At the request of Simon van der Stel, he did not go further to Batavia as he had intended and stayed on at the Cape. He was appointed as tempory clerk in the service of the H.O.I.K. Appointed Assistant Officer of Castle Cape Town in 1693. On the 4th August 1696 he was promoted to secretary of the Court of Smaler Cases. In 1700 he was appointed Bookkeeper and Cellar Master with a salary of 360 gulden per year. As Official, he was in 1706 and 1707 member of the Court of Smaller Cases.
He received permission to farm part time while he was in service of the H.O.I.K. as an official. To do this he bought quite a lot of land. During May 1702 he paid 4115 Riksdaalders for a farm 13 morgen in size with a house there on (current address Raapenberg [Turnip Mountain] Road, Klipfontein [Stone Fountain] Road and Swartrivier [Black River] Road, Mowbray). In 1703 the adjoining land was granted to him so that the total area of his farm was 67 morgen 503 square rood (perch). On various occasions he bought oxen and cows for his farm as well as a wagon. He made several contracts with tenants to farm his land for him. On 20.3.1706 he obtained the right to graze his cattle on certain lands (amongst others present Groenkloof [Green Kloof] - 'Groene Kloov' as it was spelt then).
He loved hunting because he regularly from December 1693 took out hunting permits. From the above can be seen that Jacobus was a favorite of the van der Stels (Simon and Willem Adriaan). The Free Burgers revolted against the Governor and his favourites of which Jacobus was one. The result was that Jacobus had to choose whether he wanted to become a full time farmer or an Official. He chose the former and left the service of the Kompanjie on 31.8.1708 and went to live on the Liesbeek River.
Jacobus must have become ill shortly thereafter because his joint will with his wife, signed on the 28th July, 1710 was an unreadable scribble. In his short life at the Cape - 17 years he had many experiences. Some not so pleasant. One of the less pleasant experiences was his affair with Josina Pretorius, the second child of Free Burger Johannes Pretorius and his second wife Johanna Victor.
Shortly after his arrival at the Cape, Jacobus became friendly with Josina and visited her regularly. These visits were, however, curtailed when it became known that she was pregnant. Josina's mother, well known for her acerbity, was embittered that Jacobus had left her daughter in the lurch. She got at everybody, even the Governor, her own brother, the water superintendent and other highly placed officials, their wives and daughters, the latter she asserted to be "hoertjes" [small prostitutes]. Jacobus was, according to her, a play child of Simon van der Stel and a "Schildersvrouw" [Painters Woman] in Amsterdam. (Simon van der Stel came to the Cape without his wife).
As a result of these gossip stories, Johanna Pretorius was summoned for slander. When she was asked for proof of her contentions, she could only assert that the two - The Governor and Jacobus - looked alike. She was fined 500 gulden and had to publicly apologize. Josina Pretorius' child, Jacobus, was christened on the 2nd September 1696 in the Cape Church with the father given as unknown. This son later became known as Jacobus de Wet. He was restless in nature and always in the front line. The majority of de Wets, approximately 98%, in South Africa are descended from him.
Jacobus Snr. married Christina Bergh on 13.4.1698. She was the eldest child of Sergeant Olff Bergh, Officer Commanding the Garrison at the Cape, and Anna de Koning. From this union five children were born, 2 boys and three daughters. The other 2% of de Wets are descended from the youngest son Johannes Carolus. After the death of Jacobus Snr. in 1711, his widow, on the 28th June, 1711 married Matthias Bergstedt. Their first child Elsabe was Christened on 19.6.1712.[8]

Name

Jacobus de Wet [9][10][5][1][11][12][2]

Birth

Date: 17 Jan 1673 [5][1]
Place: Amsterdam / Niederlande [5] / Amsterdam, Noord-Holland, Nederland [1]

Christening

Date: 23 May 1673 [9][12][11][2][13]
Place: Amsterdam / Niederlande [14] 23-05-1673, Roman Catholic Church De Krijtberg, Amsterdam. [9][11][2][13]

Immigration

Aankoms van Texel, Amsterdam via Batavia aan boord Nichtevegt op 19/8/1693. [5]
Arrived aboard the ship 'Nichtevegt', from Texel, Amsterdam via Batavia [2]

Marriage

Marriage 2
Date : 13 April 1698[15]
Groom: Jacobus De Wet[15]
Bride: Christina Bergh[15]
Place: Cape Town[15]

Occupation

Eers "provisioneel assistent" van Simon van der Stel; 1696 sekretaris van die "Hof van kleine zaken"; 1701 boekhouer. In 1704 het hy 'n plaas aan die Liesbeek gekoop; burger in 1708. [5] Farmer (31 AUG 1708) Liesbeeckriver. [2]

Death

Date: Jacobus died at age 37, on the last day of the year after leading a somewhat unorthodox and controversial, but very short life. [9][2] [in] 1708 [10] / [on] 31 Dec 1710 [9][5][1][11][12][2]
Place: Cape Town, Cape, [South Africa] [5][1][11][2]

Sources

  1. 1.00 1.01 1.02 1.03 1.04 1.05 1.06 1.07 1.08 1.09 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 WikiTree profile De Wet-6 created by Anton Bergh on 16 September 2010. Source:
    • Info. from records of FAMILIA Gen. Soc. of South Africa.
  2. 2.00 2.01 2.02 2.03 2.04 2.05 2.06 2.07 2.08 2.09 2.10 2.11 2.12 2.13 2.14 2.15 2.16 2.17 2.18 WikiTree profile De Wet-233 created through the import of Vermaak Family Site - 05 May 2013.GED on May 5, 2013 by Dina Vermaak.
    • Source: Author: Serge Meunier Title: Meunier Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus De Wet
    • Source: Author: Johan de Wet Title: de Wet Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus de Wet
    • Source: Author: Paul Mare Title: Mare/Maree Family in South Africa Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus de Wet
    • Source: Author: Joachim Jacobus De Wet Mulder Title: DeWet\ Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus de Wet
    • Source: Author: Jacobus Francois De Wet Title: De Wet Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus De Wet
  3. Helena BEKKER (29/x), * __.__.1699, ˜ Paarl/Drakenstein, Wes Kaap 24.12.1701, † Kaap, Suid Afrika 22.04.1779 x Kaapstad, Wes Kaap __.__.1723, Jacobus DE WET (s.v. Jacobus DE WET & Christina BERGH), * Kaapstad, Wes Kaap __.__.1696, ˜ Kaapstad, Wes Kaap 02.09.1696, † Land Van Waveren (Tulbach), Wes Kaap 17.05.1758 »» Sien verwysingsnommer 723 vir verdere inligting en lys van kinders. Added by Anton Bergh 21 Sept, 2010.
  4. Voetnote:
    1. C Pama: Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families (Kaapstad en Amsterdam, 1959), bl.lOO; U. Thieme en F. Becker: Allgemeines Lexikon der BildendenKünstler, deel 35, bl.458 en 459.
    2. (Gemeentelijke Archiefdienst, Amsterdam) Doopregister R. K. kerk de Krijtberg,deel366,23.5.1673, b1.14.
    3. Algemeen Rijksarchief, Den Haag) Scheepssoldijboek Nichtevegt, no. 135, fol. 157.
    4. (Algemeen Rijksarchlef, Den Haag) Scheepssoldijboek Nichtevegt, no.135, fol. 157; (Gemeentelijke Archiefdienst, Amsterdam) Begrafenisregister Nieuwe Kerk, deel 1057,16.11.1697, fo1.65.
    5. (KaapseArgiefbewaarplek, Kaapstad) V.C.13 Day Book, 19.8.1693, b1.235- 236.
    6. (Algemeen Rijksarchief, Den Haag) Scheepssoldijboek Nichtevegt , no. 135, fol. 157.
    7. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) V.C.39 General Muster Rolls: monster- rolle van Kompanjiesamptenare, 1696 en 1697, bl.157 en 181; C.595 Dag Register,4.8.1696, b1.269-270.
    8. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) V.C.39 GeneralMuster Rolls: monster- rolle van Kompanjiesamptenare, 1.7.1699, b1.202.
    9. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) V.C.40 GeneralMuster Rolls: monster- rol van Kompanjiesamptenare, 1701, bl.1 ; (Algemeen Rijksarchief, Den Haag) Scheepssoldijboek Nichtevegt, no.135, fo1.157.
    10. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) C5.3 Oorspronklike Regsrolle en Notule (Krimineelen Siviel), 14.12.1696, bl.67 recto en verso; C.J.298 Kriminele Prosesstukke: verklaring, 5.11.1695, b1.161-163; CJ.299 Kriminele Prosesstukke: ondervraging,4.11.1695, b1.699-729.
    11. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) C.J. 2872 Kontrakte, 24.9.1697, b1.352- 353.
    12. A. J. Böeseken: Simon van der Stel en sy Kinders, b1.172.
    13. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) C5.310 Kriminele Prosesstukke: ver- klaring, 223.1706, bl.139 recto.
    14. (N.G.Kerkargief,Kaapstad)G.l S/l Doopregister, Kaapstad, 2.9.1696, bl.3. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) M.O.O.C.8/2 Inventarisse, 27.5.1713, no.74, geenpaginering.
    15. C.C. de Villiers en C. Pama: Geslagsregistersvan die Ou Kaapse Families 111 (Kaapstad en Amsterdam, 1966) bl.1124-1128.
    16. C. C. de Villiers en C. Pama: Geslagsregisters van die Ou KaapseFamilies 111, b1.1124-1128.
    17. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) CJ.2751 Prokurasies, 27.2.1699, 13.2.1700 en 13.4.1700, b1.371-373,475-477 en 500-502; C.J.2753 Prokurasies, 23.5.1705, b1.66-67; V.C.40 General Muster Rolls: monsterrolle van Kompanjiesamptenare,30.6.1708, b1.103.
    18. A.J.Böeseken(red.): Resolusiesvandie Politieke Raad IV,31.12.1707,bl.41.
    19. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad)M.O.O.C.lO/l Vendurolle, 11/12.5.1702, no.26, geen paginering.
    20. (Aktekantoor, Kaapstad) Old Cape Freeholds,9.7.1704,T.629, geen paginering. Die Skrywer wil graags sy hartlike dank teenoor mev. Margaret Caims van Kaap- stad betuig vir die waardevolle hulp wat sy verleen het om De Wet segrond- transaksiesop te spoor.
    22. (Aktekantoor, Kaapstad) Old Cape Freeholds, 22.12.1671, 23.12.1671 en 11.10.1697, G.64, T.117 en T.424, geenpaginering.
    23. (Aktekantoor, Kaapstad) Old Cape Freeholds, 27.6.1714, T.989, geen paginering.
    24. Adam Tas: Dagboek, 18.6.1706, p.46.
    25. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) M.O.O.C.IO/I Vendurolle, 11/12.5.1702 en 8/10.9.1703, nos. 26 en 28, geen paginering.
    26. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) C.J.2873 Kontrakte, 195.1702, 26.6.1702 en 14.14.1703, b1.513-515, 521-522 en 618-619; CJ. 2874 Kontrakte, 28.8.1704, 23.9.1704, 2.9.1706 en 11.3.1709, b1.72-73, 118, 332-333 en 439-440.
    27. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) R.L.R.l Oude Wlldschutte Boek, 28.10.1704, 22.9.1705, 20.3.1706 en 28.9.1706, b1.136, 139, 145-146 en 154.
    28. Algemeen Rijksarchief, Den Haag) Scheepssoldij boek Nichtevegt, no.135, fo1.157.
    29. (Kaapse Argiefbewaarplek, Kaapstad) CJ. 2650 Testamenten, 28.7.1710, bl.1 12-117.
    30. (KaapseArgiefbewaarplek, Kaapstad) V.C.49 General Muster Rolls: monsterrol van vryliede, 31.1.1711, b1. 216.
    31. C. C. de Villiers en C. Pama: Geslagsregistersv an die Ou Kaapse Families 1, bl. 41.
    32. (Aktekantoor, Kaapstad) Old Cape Freeholds, 27.6.1714, T.989, geen paginering.
  5. 5.00 5.01 5.02 5.03 5.04 5.05 5.06 5.07 5.08 5.09 5.10 WikiTree profile De Wet-261 created through Import of WikiTree profile De Wet-261 through the import of Pretorius Family Tree 1.ged by Willem Pretorius on Aug 10, 2013.
    • Source: Author: Peter Friedmann Title: Friedmann / Oppelt Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus de Wet
    • Source: Author: Dirk Bakker Title: bakker Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Jacobus de Wet
  6. Source: G.V. de Wet: "Josina Pretorius se seun is waarskynlik teen die einde van Augustus 1696 gebore en op 2 September 1696 het sy hom in die Kaapse kerk Jacobus laat doop, met Lammert Simonsz en Marij Jansz as doopgetuiges. Die vader word in die doopregister as onbekend aangegee, maar die seun was later algemeen as Jacobus de Wet bekend. Hy is deur sy moeder groot gemaaken toe sy in 1713 oorlede is, was hy en sy halfsuster, Johanna Weyman, ook ‘n buiteegtelike kind, die enigste erfgename. Die jong Jacobus het vroeg reeds ‘n swerwersgees geopenbaar en was altyd op die voorposte van die Kaapse nedersetting. Hy is met Helena Becker getroud en uit hulle nageslag stam die tak van die familie wat hulle in 1828 in die omgewing van die huidige Aliwal-Noord en nog later noord van die Oranjerivier gaan vestig het.
  7. Stamvader. SAG 16 p221.
  8. Source: Bryan de Wet. Handwritten on a page from the "Register of Old Cape Families" 1894 by C.C. de Villiers. Edited by G.M. Theal. Revised.
  9. 9.0 9.1 9.2 9.3 9.4 WikiTree profile De Wet-331 created by Paddy Michaletos 9 September 2013. Sources: C Pama's Groot Afrikaanse Familie Naamboek (and "interesting notes on GSSA").
  10. 10.0 10.1 WikiTree profile De Wet-17 created through the import of Haye-1_2011-08-17.ged on Aug 17, 2011 by Jesse Haye.
  11. 11.0 11.1 11.2 11.3 11.4 WikiTree profile De Wet-36 created by Judy Potgieter on Sep 19, 2011.
  12. 12.0 12.1 12.2 WikiTree profile De Wet-388 created through the import of GANNA2.ged on Oct 17, 2013 by Terrence Giliam.
  13. 13.0 13.1 Baptism
    kind , Jacobus
    doopdatum 23-05-1673
    kerk Kerk De Krijtberg
    godsdienst Rooms-Katholiek
    vader [de] Wit, Jacobus
    moeder Stalmans, Helena
    bronverwijzing DTB 366, p.14
    Doopregister NL-SAA-24257083
    • Image of baptism registration: "Netherlands, Noord-Holland Province, Church Records, 1523-1948," images, FamilySearch (https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-31162-9896-92?cc=2037985 : accessed 7 April 2016), Rooms Katholiek > Amsterdam > Dopen 1663-1700 Dopen, Trouwen 1701-1811 > image 18 of 331; Nederlands Rijksarchiefdienst, Den Haag (Netherlands National Archives, The Hague).
  14. Willem Pretorius Aug 10, 2013.
  15. 15.0 15.1 15.2 15.3 Marriage Register - "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-W63?cc=1478678&wc=M6GW-86F%3A49605401%2C49605402%2C49605403%2C49605404 : 21 May 2014), South Africa > Cape of Good Hope > Cape Town > Baptisms 1695-1712 > image 54 of 84; State Archives, Cape Province, added May 2019 by Andre Laubscher




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Jacobus: Have you taken a test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.


Comments: 2

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Familie de Wet-300 jaar by HC (Henk) de Wet - he is no 1 a1
De Wet-475 and De Wet-233 appear to represent the same person because: Same data; http://www.wikitree.com/wiki/De_Wet-475 born Jan 17 1673 might have been baptised May 23 1673 (http://www.wikitree.com/wiki/De_Wet-233).
posted by Philip van der Walt

Featured Asian and Pacific Islander connections: Jacobus is 24 degrees from 今上 天皇, 20 degrees from Adrienne Clarkson, 19 degrees from Dwight Heine, 24 degrees from Dwayne Johnson, 23 degrees from Tupua Tamasese Lealofioaana, 20 degrees from Stacey Milbern, 24 degrees from Sono Osato, 31 degrees from 乾隆 愛新覺羅, 24 degrees from Ravi Shankar, 22 degrees from Taika Waititi, 19 degrees from Penny Wong and 18 degrees from Chang Bunker on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.