VOORTREKKER-STAMOUERS 1835-1845 deur Jan Visagie
Oud-Veldkornet, Diaken/Ouderling van die Baviaansrivier. Leier van Trekgeselskap
Woonplek: Daggaboersnek, waar ook die plaas De/The Plaat aan hom behoort het, wyk Baviaansrivier, Somerset.
Vertrekdatum: November/Desember 1837, Leier van sy eie Trekgeselskap. n Korrespondent het in die "Graham's Town Journal" van 14/12/1837 gemeld dat sedert 1 Oktober 1837 166 waens die Roetshoekpas (Bamboesberg, net noord van Tarkastad) oorgesteek het en dat, onder andere, PA Opperman met 17 waens ook in hierdie periode die pas deur is.
Sy verdere lotgevalle is nie bekend nie, maar dis blykbaar hy aan wie die plaas Vlakfontein op 3/11/1849 toegeken is. die plaas is gelee naby die Klipdrifdam en ongeveer halfpad tussenPotchefstroom en die Losberg.
Featured Asian and Pacific Islander connections: Phillippus is 21 degrees from 今上 天皇, 22 degrees from Adrienne Clarkson, 17 degrees from Dwight Heine, 27 degrees from Dwayne Johnson, 21 degrees from Tupua Tamasese Lealofioaana, 22 degrees from Stacey Milbern, 24 degrees from Sono Osato, 28 degrees from 乾隆 愛新覺羅, 23 degrees from Ravi Shankar, 23 degrees from Taika Waititi, 21 degrees from Penny Wong and 20 degrees from Chang Bunker on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.
O > Opperman > Philippus Albertus Opperman
Categories: Voortrekker