Contents |
Biography
Geboorte
- 1856-12-21 vanaf doop[1]
Doop
- 13 Apr 1857 [1]
- NGK Victoria West
- Anna Maria
- Vader: Johannes Nicolaas Buijs
- Moeder: Anna Catharina Maria Heiman
- Getuies: Jan Mathys Kok en Anna Maria (van der Westhuisen) Kock (1830-)
- Nota: Moeder is nie biologies, maar sy het 'n paar maande tevore 'n baba gehad en was dus seker bereid om die baba dogtertjie groot te maak. In daardie jare met groot afstande om 'n moeder te kry wat melk gehad het, was seker baie skaars. Die vader, die moeder se ma se broer was self kinderloos en het seker ingestem om te help en pa te staan as doopouer want die moeder se man is kort tevore oorlede.
Sources
- ↑ 1.0 1.1 FamilySearch verwysing deur Louis Heyman op 2025-10-14