Public Photo

Baptismmal record Francois Jaúbert : 1706-11-28

In this image:

Where: Drakenstein, Cape of Good Hope map

When: 28 Nov 1706.

Uploaded: .

Comments: 6, WikiTree Popularity: 1.

Original digital image: 1354 x 2032 pixels. Taken with EASTMAN KODAK COMPANY KODAK CX6330 ZOOM DIGITAL CAMERA camera. Dated 2005:05:31 14:33:57.

JAUBERT JOUBERT 


Do you love this photo? Maybe it's just interesting, or there's a story behind it? Please share it with the WikiTree community.



This image is open for viewing but you need to be logged in to edit the details. Please login here.

Comments: 6

There are no comments yet.
Login to post a comment.
Hi Ronel

I see the baptism here has the name Elizabeth (& not Francois) written in pencil - can you advise please? It is clearer in this link: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W94H-T?i=335&cat=993681. Kind regards, Christelle

Hi Christelle

Thank you for your question

Yes we are aware of the entry of the name Elizabeth (in pencil with a ? mark) in the entry Agtergrond: Ek het my fotos (Verbitim kopie in die NG Kerk Argief Kaapstad) destyds aan die Drakenstein Heemkring geskenk in die vorm van 'n CD wat hulle bemark het vir fondse.

Na bespreking met Jean le Roux (destyds lid van die Heemkring) en myself het ons besluit die toevoeging van die naam Elizabeth kon moontlik later deur 'n navorser ingevoeg gewees het want ons het ook opgemerk dat al die vanne onderstreep was. Die oorspronklike dokumente wat ons toegelaat was om te sien (maar nie aan mag raak nie:-) het nie die sterpe of die naam Elizabeth getoon nie. Ons gevoltrekking en denkwyse was dus as volg: 1. Die kerk sou nooit so 'n inskrywing maak sonder om dit in die kerkboeke aan te teken nie. Dit was gewoonlik 'n kerkraads of rings besluit en daar was 'n notule aangaande die verandering en of inskrywing gemaak, daarna is 'n nuwe stukkie papier geteken deur een predikant en twee getuies in die boek gevoeg (let wel dit sou in pen wees) . Weliswaar kon die stukkie papier verlore geraak het, dus: . Het ek en Jean het die notules vir die jaar deurgegaan (net ingeval dit 'n isnskrywing in pen was) en geen spoor gevind van so in inskrywing en of verandering nie.

2. Wat dus egter die deurslag gegee het is die ontstaan van die potlood: Die eerste moderne potlood is in 1795 deu Nicholas -Jacques Conte, 'n wetenskaplike in Napoleon se weermag ontwerp In 1795 was die potlood baie dik en sag en eers vervaardig in 1802 ....dus sou die ligte fyner inskrywing eers later gemaak kon word.

3. Ons het ook die geslagsregisters De Villiers en Pama en SAG geradpleeg en tot die slotsom gekom dat dit tog wel die inskrywing vir Francois moet wees as mens die tydlyn en ouderdomme in ag neem.

Jou insette asseblief. Dink jy ons was korrek in ons aannames?

Hoor graag weer van jou

Groete en seen Ronel

Hi Ronel

Dankie, maar ek is nie bevoeg om te kan sê dat daar fout lê by julle aannames nie.  :) Kan ek jou notas soos bo gebruik as 'n bron in my boom? Dankie vir julle harde werk. Vriendelike groete Christelle

Natuurlik kan jy die notas gebruik.

Ek en Jean mag natuurlik verkeerd wees want in navorsing is aanames nie altyd reg nie, maar ek is redelik seker ons het alles gedoen wat ons moontlik kon om 'n fout te verhoed :-)

Sterkte met jou boom en dankie vir jou insette

Dankie Ronel, dieselfde met jou boom ook :)
Baptismmal record Francois Jaúbert : 1706-11-28
Event Place: Dutch Reformed Church, Drakenstein
Father: Pierre Jaúbert
Mother: Elisabeth Richar

”South Africa, Dutch Reformed Church Register, Drakenstein. Private photo collection: Photo taken by R. Olivier (2005) : Source: Verbatim Copies VC 644: Cape town repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch as G3 3/1. Seen and entered by Ronel Olivier Oct 06, 2015.