Contents |
Sterfkennis, alhoewel alle besonderhede nie ooreenstem nie. Daar is meer kinders as in die profiel. Die opsteller was ook nie vertroud met haar moeder se tweede naam en van nie.
Johanna Catharina Wilhelmina Jacoba Hefer - +(Sterfte Kennis) - 1897-08-19
Sy sterf slegs twee en 'n half maande na haar man.
Sien haar en haar man se testament oor die interessante klousule omtrent die oudste kind wat 'n vreemde naam aangeneem het. Ook interessant is dat die jongste seun as eksekuteur benoem is, en by sy vooraf afsterwe 'n skoonseun. Hulle het duidelik nie 'n goeie verhouding met die oudste gehad nie, maar waarom die ander kinders oor die hoof sien?
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.
Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.
Featured Female Poet connections: Johanna Catharina Wilhelmina Jacoba is 15 degrees from Anne Bradstreet, 22 degrees from Ruth Niland, 29 degrees from Karin Boye, 22 degrees from 照 松平, 17 degrees from Anne Barnard, 39 degrees from Lola Rodríguez de Tió, 20 degrees from Christina Rossetti, 20 degrees from Emily Dickinson, 35 degrees from Nikki Giovanni, 24 degrees from Isabella Crawford, 22 degrees from Mary Gilmore and 19 degrees from Elizabeth MacDonald on our single family tree. Login to find your connection.
S > Swanepoel | H > Hefer > Johanna Catharina Wilhelmina Jacoba (Swanepoel) Hefer
Categories: South African Roots Project Needs Birth Record