Aankoms: Sy en haar eienaar, Onder-Admiraal Pieter Kemp, vertrek op Maandag, 4 Desember 1656, vanaf Batavia saam met die retoervloot bestaande uit die volgende skepe: Prins Willem, Wapen van Amsterdam, WestFriesland, Amersfoort, Wapen van Holland en Dordrecht. Hulle bereik die Kaap op Woensdag, 21 Februarie 1657.
Verhandel: Onder- Admiraal Pieter Kemp het haar aan Johan Anthoniszoon van Riebeeck verkoop. Sy is deur die jare verskeie kere verhandel tot dat sy op 21 Oktober 1673 deur Luitenant Johannes Coon vrygestel is.
Doop: Op Sondag, 29 Oktober 1673.
- plek: In die Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kaapstad.⁴
Huwelik: Op Sondag, 5 November 1673 met Anthonij de Later van Japan.
- aantal kinders: Twee seuns.
Algemeen: Sy het aan Johan Anthoniszoon van Riebeeck behoort op die stadium dat sy en Jan Coenraad Visser die verhouding gehad het. Stefan Steyn Jun 12, 2014.
Babtism (Doop) at mature age, one week before marriage (Huwelik). [1]
Featured German connections:
Lysbeth is
19 degrees from Johann Wolfgang von Goethe, 23 degrees from Dietrich Bonhoeffer, 20 degrees from Lucas Cranach, 23 degrees from Stefanie Graf, 18 degrees from Wilhelm Grimm, 21 degrees from Fanny Hensel, 21 degrees from Theodor Heuss, 20 degrees from Alexander Mack, 37 degrees from Carl Miele, 15 degrees from Nathan Rothschild, 19 degrees from Hermann Friedrich Albert von Ihering and 19 degrees from Ferdinand von Zeppelin
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.