Noordhoorn is geleë in die Groningen provinsie, suid-wes van die stad Groningen. Die Potgieterfamilie het daar op 'n plaas gewoon met die families Steyn en Prinsloo as bure. Harmen was dan ook 'n lewenslange vriend van Douw Gerbrand Steyn. Sy dogter, Maria het later met Jacobus Steyn, die aangenome seun van Douw getrou en so die stammoeder van die Steyns in Suid-Afrika geword. Hy was een van die eerste bewoners van die nuwe nedersetting by die Eersterivier (Stellebosch), waar hy sy ambag as smit beoefen. Hy word deur De Wet gelys as smit 1674-1705. (de Wet GC, Die vryliede en vryswartes in die Kaapse nedersetting, p. 68). In 1688 het hy sy smitswinkel aan Lourens Verbrugge oorgedra vir die helfte van die wins (p. 107, verw 1STB 18/152 kontrak 1.12.1687). [2]
Sources
↑ 1.01.1 "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12344-98110-16?cc=1478678 : 21 May 2014), South Africa > Cape of Good Hope > Stellenbosch > Marriages 1700-1788 > image 4 of 39; State Archives, Cape Province. Seen and entered by Dirk le Roux on Jul 27, 2016.
Patrick van Griethuisen. - Stellenbosch - Drie eeue, geredigeer en saamgestel deur F Smith, Stadsraad van Stellenbosch (1979), ISBN 0 620 03910-8. Artikel deur AM Hofmeyer.
Hugo AM, Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 (Tafelberg 1963)
Dr Carl Potgieter, Kommandant-general AH Potgieter
Die Swardt Joernaal No 2, 30 Junie 1999 (Eric Swardt familiebond)
(Die Potgieter familie in SA p12 -14) He was married to Isabella FREDERICKS on 8 May 1672 in Swellendam, Wes-Kaap.
WikiTree profile Verbrugge-5 created through the import of My Family.Pretorius.Van_Wyk.DeWaal.Potgieter.2011.ged on Sep 19, 2011 by Judy Potgieter.
WikiTree profile Verbrugge-6 created through the import of Boonzaier direct.ged on Oct 6, 2011 by Johan Boonzaier.
Is Lourens your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Featured German connections:
Lourens is
19 degrees from Johann Wolfgang von Goethe, 25 degrees from Dietrich Bonhoeffer, 21 degrees from Lucas Cranach, 23 degrees from Stefanie Graf, 19 degrees from Wilhelm Grimm, 21 degrees from Fanny Hensel, 23 degrees from Theodor Heuss, 18 degrees from Alexander Mack, 36 degrees from Carl Miele, 15 degrees from Nathan Rothschild, 21 degrees from Hermann Friedrich Albert von Ihering and 20 degrees from Ferdinand von Zeppelin
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
(six husbands on age of 20 is most unlikely