Boer, “Een eigendoms plaats genaamd Vleeschbank gelegen onder het district van Stellenbosch aan de Bergrivier groot 59 morgen 450 [quadraat] roeden met het daar annex geleegen stuk altoos duurende erfpagt land groot 891 morgen en 522 quadt roeden”. Plaas word 1831-02-01 op ‘n openbare veiling deur sy weduwee verkoop.[6]
d10 Matthys Michiel Laubscher [Matthijs Michielse gedoop], * 1765-01-13, ≈ 1765-02-24 Swartland [1], † 1822-03-12 Riebeek Kasteel. MOOC8/68.6. Boer, “Een eigendoms plaats genaamd Vleeschbank gelegen onder het district van Stellenbosch aan de Bergrivier groot 59 morgen 450 [quadraat] roeden met het daar annex geleegen stuk altoos duurende erfpagt land groot 891 morgen en 522 quadt roeden”. Plaas word 1831-02-01 op ‘n openbare veiling deur sy weduwee verkoop. [2] Hy x 1789-04-02 Swartland hr: Johanna Maria Walters (b2/c1/d3), * 1766-10-19 Riebeek Kasteel, ≈ 1766-11-03 Stellenbosch, † 1848-05-28 [MOOC 6/9/45 (9596)] [82jr 7mde] Vleeschbank, Bergrivier, huis van haar skoonseun, J.P. du Preez. Dv Samuel Walters en Catharina Wilhelmina Basson (b1/c2/d7), hierdie Catharina xx met d10 se broer d3. Sewe kinders. Burger te Stellenbosch.
Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1745-1782, page 58. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666. Seen and added by Gordon Mac Rae 27 Oct 2017.
↑ WikiTree profile Loubser-81 created through the import of f92435_505468x3f1i961v209i435 (1).ged by Paul du Toit on Jul 27, 2013. Source:
Author: Rudolf van der Merwe Title: Lucas Cornelis Johannes vd Merwe Text: MyHeritage.com stamboom Familie webwerf: Lucas Cornelis Johannes vd Merwe Stamboom: Van der Merwe Page: Matthys Michiel Loubser
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
It is likely that these
autosomal DNA
test-takers will share some percentage of DNA with Matthys Michiel:
Hi Melt, ja graag selfs. Op 'n Free page kan jy 'n eie stamboom opsit. Dan is dit ook maklik om sake te koppel. Vra Ronel om jou te wys hoe dit moet - ek dink Susan het ook 'n eie stamboom daarop (Sien hier nr. 3 dink ek) Dis bedoel vir persoonlike ondersoek. Jy kan ook ander toegang gee via die Trusted Lys konstruksie.
As jy bedoel kode bedoel jy die de Villiers/Pama Systeem kode? Dit mag uiteraard, maar dan in die bio helemal bo-aan. Onder die = Biography = en bo die = Name = . Omdat dit voorheen in die Suffix-veld beland het maar nie daar tuishoor nie, het ons daarvan gemaak = SAG nr. = (Suid-Afrikaanse Genealogiese nommer).
Johannes (Andre) en Philip, dankie vir die moeite om die Laubscher/Loubser inligting op Wikitree te plaas. Ek verstaan daar is 'n proses om inligting hier te plaas en onnodige inligting is nie nodig nie. Ter inligting: Ek het vir Johannes die eerste vier geslagte van die hele Loubser register gegee om dit hier te laai. Hy is amper klaar daarmee. Die doel daarmee was om een plek op die internet te skep waar die inligting wat tans vervat word in die stamboom van Laubscher/Loubser weergegee word. Omdat 'n mens nie maklik die inligting van Wikitree kan onttrek nie (copy paste) om 'n geheel in teks te skep nie, wil ek graag twee versoeke rig. 1. Kan ons 'n plek maak waar die stamboom weergegee word? 2. Kan ons die kode van die persoon soos in die register aandui? Melt.
Melt was the source of the information provided to me, but he subsequently added the Notes which I discovered yesterday & attempted to tidy up. I agree, there is no point in repeating information already added elsewhere.
Johannes, why 'drown' a biography in uneccesary information? Your 'notes' add little to validate what has already been added to the baptism field for example .
Laubser-8 and Loubser-81 appear to represent the same person because: Same names & birth year. I was about to add Johanna Maria Walters as the spouse of Laubser-8 when I noticed she was already the spouse of Loubser-81. Definite duplicate in my opinion.
Featured Asian and Pacific Islander connections:
Matthys Michiel is
24 degrees from 今上 天皇, 21 degrees from Adrienne Clarkson, 18 degrees from Dwight Heine, 26 degrees from Dwayne Johnson, 22 degrees from Tupua Tamasese Lealofioaana, 23 degrees from Stacey Milbern, 23 degrees from Sono Osato, 31 degrees from 乾隆 愛新覺羅, 23 degrees from Ravi Shankar, 21 degrees from Taika Waititi, 21 degrees from Penny Wong and 20 degrees from Chang Bunker
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
As jy bedoel kode bedoel jy die de Villiers/Pama Systeem kode? Dit mag uiteraard, maar dan in die bio helemal bo-aan. Onder die = Biography = en bo die = Name = . Omdat dit voorheen in die Suffix-veld beland het maar nie daar tuishoor nie, het ons daarvan gemaak = SAG nr. = (Suid-Afrikaanse Genealogiese nommer).