| Matthys Johannes (Redelijkhúijse) Redelinghuys was part of the settlement of the Dutch Cape Colony. Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project Discuss: dutch_cape_colony |
Contents |
Biography
SAG Nr
- b3c8 [1]
Name
- Matthys Johannes Redelinghuis [2] / Matthys Johannes Redelinghuys [3][4] / Mattijs Johannis Redelijkhúijse[5]
Birth
- Date: 1802 [2] / Matthys was born on Jan 28, 1805. [4] / before 19 April 1802[5]
- Place: Stellenbosch, Western Cape [South Africa] [2]
Baptism
Events / Gebeurtenisse
- Hulle was waarskynlik trekboere en was reeds teen 1839 in die binneland. In Maart 1842 was hulle in die omgewing van Potchefstroom. Plase Strydpoortshoek, Ohrigstad, het aan hom behoort. (JVisagie: Voortrekker-stamouers. Pretoria, 2000.) TAB-MHG 01/02 1860 Estate Matthys Johannes Redelinghuys, surv spouse Josina Susanna Grobler Matthys Johannes (ged 19 April 1802 - oorl 1 Julie 1860) (My oor-oupagrootjie) Die Magaliesburgse Redelinghuyse was hoofsaaklik woonagtig op die plaas Zeekoeihoek en in die omgewing van Hekpoort in die Magaliesburg-distrik. Presies wanneer hulle hul hier gevestig het en onder welke omstandighede, is nie seker nie. Matthys Johannes het reeds in 1845 die plaas Streypoortshoek naby Ohrigstad besit. Die hele plaas Zeekoeihoek het aanvanklik aan hom behoort, insluitende die gedeelte waarop Bekkerskool tans is. Matthys Johannes is op 1 Julie 1838 in George getroud met Elsie Josina Susanna Grobler, dogter van Hendrik Frederik Grobler en Helena Catharina van der Merwe. Elsie Josina Susanna is op 1 Januarie 1821 te George gebore en op 31 Julie 1892 op Zeekoeihoek oorlede. Matthys en sy vrou was waarskynlik trekboere, aangesien daar nie rekord bestaan dat hulle saam met een van die trekleiers tydens die Groot Trek na Transvaal verhuis het nie. Dit beteken dat hulle nog voor die aankoms van die Voortrekkers reeds in Transvaal gevestig was. Matthys Johannesonderteken in Mei 1845 ‘n verklaring saam met ander Voortrekkers. Hy was ‘n lid van die Burgerraad van die Voortrekkers onder leiding van Hendrik Potgieter. In Maart 1852 word hy verkies tot Volksraadslid van die destydse ZAR. In hierdie hoedanigheid onderteken hy op 5 Januarie 1858 die nuwe grondwet van die ZAR. Die brug oor die Magaliesrivier is na hom (of sy seun met dieselfde naam) vernoem en daar is ‘n inskripsie op die brug wat lees: “Matthys Johannes Redelinghuys 2/8/1958”. In 1841 (? eerder 1851 ?) was hy een van die vier kommissielede wat deur die Landdros van Rustenburg aangestel is om plaasbakens in die omgewing te inspekteer. Hierdie vier kan as Pretoria se eerste landmeters beskou word. (Interessant: Indien hierdie waar is, is Matthys Johannesdeur my grootoupagrootjie aan moederskant, P J van Staden aangestel, aangesien hy die eerste landdros van Rustenburg was!) [3]
Death
Sources
- ↑ Source :
- The Genealogical Society of South Africa: South African Family Registers 2018 - Released January 2019, REDELINGHUYS,
- ↑ 2.0 2.1 2.2 2.3 WikiTree profile Redelinghuis-33 created through the import of Law family tree 2012.ged on Jan 8, 2012 by Charlene Deacon. Source: Geslagsregister CD
- ↑ 3.0 3.1 3.2 3.3 3.4 Redelinghuys-64 created by Alinke Labuschagne through the import of xdeu45_744305t755i24659c4959d.ged on Dec 2, 2014.
- ↑ 4.0 4.1 WikiTree profiles Redelinghuys-152 (date - 10 April 2018) & Redelinghuys-151 (date - 10 April 2018) created by Salome (Smit) Truter. Sources:
- Family recollections
- Geni.com Matthys Johannes Redelinghuis, b3c10
- ↑ 5.0 5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 5.7 Source :
- "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DRVK-R1?cc=1478678&wc=M6GW-TMS%3A49605401%2C49605402%2C50282101%2C50321701 : 21 May 2014), South Africa > Cape of Good Hope > Stellenbosch > Baptisms 1793-1806 > image 48 of 163; State Archives, Cape Province. Baptismal record
- ↑ Source:
- "South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPPG-KMFN : 7 April 2020), Matthys Johannes Redelinghuis, 1860; citing Probate, Transvaal, South Africa, Pietermaritzburg Archives (formerly Natal State Archives), South Africa; FHL microfilm Death Notice Added by Salome Truter , May 2020.