Heinrich Oswald (Eckstein) Ecksteen
Privacy Level: Open (White)

Heinrich Oswald (Eckstein) Ecksteen (1678 - 1741)

Heinrich Oswald "Heinrich Oswaldt" Ecksteen formerly Eckstein aka Eksteen
Born in Lobenstein, Reuß-Lobenstein, Heiliges Römisches Reichmap
Ancestors ancestors
Husband of — married 1704 in de Caep de Goede Hoopmap
Husband of — married 13 Jul 1704 in N.G. Church, de Caep de Goede Hoopmap
Husband of — married 21 Jan 1714 in N.G. Church, de Caep de Goede Hoopmap
Husband of — married 19 Feb 1719 in N.G. Church, de Caep de Goede Hoopmap
Descendants descendants
Died at age 63 in de Caep de Goede Hoopmap
Problems/Questions Profile manager: COGH Stamouer-Progenitor Project WikiTree private message [send private message]
Profile last modified | Created 27 Aug 2016
This page has been accessed 1,698 times.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Heinrich Oswald (Eckstein) Ecksteen is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS

Contents

Biography

Name

Heinrich Oswald [1]
Ecksteen [1]
Michael Eckstein (Eckstein-31) [1]

Birth

Date: Op Woensdag, 23 Februarie [2] 1678. [2][1][3][4]
Place: Lobenstein [2], Reuss-Juengere-Linie, Thuringen [Duitsland] [2][1][3]

Voorgeskiedenis

Uit monsterrolle en ander argiefstukke kan afgelei word dat hy so vroeg as 1698 reeds in die Kaap was, maar dat hy toe nog nie besluit het om hom hier te vestig nie en weer terug is Europa toe. Eers in 1702 het hy hom aan die Kaap kom vestig.
Sy geboorte dorp, Lobenstein, wat naby die Saäle-rivier ten noorde van die Frankenwald geleë is, in die deel van Duitsland wat as Thuringen bekend staan, het toentertyd 'n deel uitgemaak van die Keurvorstedom van Saksen. Die heersende keurvors in die laaste dekade van die sewentiede eeu was Frederick Augustus (die Sterke), wat later ook koning van Pole geword het. [2]

Arrival / Immigratie

Die Oosterstein het op 15 Januarie 1702 die hawe van Wielingen, Nederland verlaat onder kaptein Jan Geens. Heinrich Oswald Eksteen was as Adelbors op die skip.
Hulle het op 12 Junie 1702 in die Kaap vasgemeer. Heinrich het in die Kaap aangebly toe die skip weer die hawe verlaat het. [2]

Parents / Ouers

Michael Eckstein en onbekende vrou. [2]

Marriage / de Facto relationships

ca. 1704 het hy 'n buite egtelike verhouding gehad met Agnitie Colyn.[2]
Eerste Huwelik: Op Sondag, 13 Julie 1704 met Sara Heyns [2]
- plek: In die Nederduitsch Gereformeerde Kerk Kaapstad.
- ouderdom: Hy 26
- aantal kinders: Een seun en twee dogters.
Tweede Huwelik: Op Sondag, 21 Januarie 1714 met Everdina Cruywagen. [2]
-ouderdom: Hy 36.
- aantal kinders: Een seun en twee dogters.
Derde Huwelik: Op Sondag, 19 Februarie 1719 met Alida van der Heyde. [2]
-plek: In die Nedrduitsch Gereformeerde Kerk, Kaapstad.
- ouderdom: Hy 41 / Sy 19
- aantal kinders: Vyf seuns en sewe dogters.
19 d:o, Hendrik Oostwalt Eksteen, wed:r, en Alida vander Heijden, van Cabo de Goede Hoop, jonge dogter.[5]

Events

Algemeen [2]:
  1. In 1704 word hy 'n Vryburger. [2]
  2. In 1707 het hy 'n vergunning gehad om brandewyn in 'n taphuis (kroeg) te verkoop. [2]
  3. Op 26 Februarie 1716 teken hy die petisie aan die Politieke Raad rondom pryse vir produkte. [2]
  4. In Junie 1717 het hy verlof gevra om in Saldanhabaai vis te vang, en in September 1717 het hy 'n vissershut te Schryershoek gebou. Hy het ook die Kompanjie se vispag gehou. In November 1733 het sy een vissersboot vergaan. Ten einde sy verpligtinge na te kom het hy die Kompanjieboot Fortuijn gekoop. [2]
  5. In 1718 was hy Vaandeldraer in die Burgermag. Op 3 Mei 1725 is hy bevorder tot Luitenant en op 10 Julie 1725 tot Kaptein. [2]
  6. In 1719 word hy lid van die Siviele- en Huweliksraad. [2]
  7. In 1721 word hy ook Brandweerman, lid van die Armsorgkomitee (weesheer) en Burgerraad. [2]
  8. In 1738 bedank hy uit die Burgermag en lê al die ander ampte wat hy bekleë het, neer. [2]
  9. Op 1 Februarie 1729 het hy, in vennootskap met drie ander, die Kompanjie se vleispag vir drie jaar gekry, en op 1 Februarie 1732 is die kontrak vir 'n verdere vyf jaar hernu. [2]
    Hy het ook die Kompanjie se brandewynpag gehou. [2]
  10. Hy het die plase Lobenstein in Tygerberg, Elsjieskraal en Langrietvlei aan die Groot Bergrivier naby Saldanha besit.(Langrietvlei is 22 km. vanaf Hoprfield) [2]
  11. In 1727 het hy die plaas Zorgvliet by Christiaan Maasdorp gekoop. [2]
  12. Hy het in 1737 die plaas Brandenburg gekoop by Johannes Heufke.
    (die twee plase, Zorgvliet en Brandenburg was die grond waar die eerste Vryburgers op geboer het.) [2]
  13. By sy dood is hy as een van die mees vermoënde burgers aan die Kaap gereken.[2]

Death

Date: Saterdag [2] 23 Sep [2][1][3] 1741[2][1][3][4]
Age / ouderdom: 62-63 [4] / 63 jaar en 7 maande. [2]
Burial / Begrawe: In die Groote Kerk, Kaapstad. [2]

Sources

  • WikiTree profile Ecksteen-3 created through the import of Ancestors_DippenaarAndre_noinfo.GED on Oct 23, 2012 by Andrew Dippenaar.
  • WikiTree profile Ecksteen-2 was created through the import of flakey (3).ged on 18 April 2011 by Anton Bergh 17 April 2011. Prior to import, this record was last changed 12:08 27 Jul 2002.
  • WikiTree profile Eksteen-135 through the import of eksteen.GED on Nov 6, 2013 by Gideon Eksteen.

  1. 1.0 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 18 April 2011 by Anton Bergh 17 April 2011.
  2. 2.00 2.01 2.02 2.03 2.04 2.05 2.06 2.07 2.08 2.09 2.10 2.11 2.12 2.13 2.14 2.15 2.16 2.17 2.18 2.19 2.20 2.21 2.22 2.23 2.24 2.25 2.26 2.27 2.28 2.29 2.30 Stefan Steyn 5 Jun 2014.
  3. 3.0 3.1 3.2 3.3 Andrew Dippenaar, Oct 23, 2012
  4. 4.0 4.1 4.2 Nov 6, 2013 by Gideon Eksteen.
  5. Source :
    • eGSSA - The Genealogical Society of South Africa: eGSSA branch, South African Records Transcribed. A selection of historical record transcriptions (http://www.eggsa.org/sarecords/ : accessed 2 Feb 2014), Cape Town Marriages 1719, Page 8; citing Cape Archives Verbatim copies document VC 621 - Cape Town marriages and memberships 1713-1756, which is a photocopy of the original register, now housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-13/1. This photocopy was made for the Sciences Research Council (HSRC) and a copy was donated to the South African Archives, a copy going to the Cape Town Repository (VC series) and to the Pretoria Repository (where it is part of the FC series). The marriages cover pages 1 through 95 of this register.
    Seen & added 17 August 2021 by André Laubscher




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Heinrich Oswald by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA. However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Heinrich Oswald:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 5

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Added COGH project to trusted list (no conflict of interest - the COGH is the main project and needs to be kept in the loop) …
posted by Philip van der Walt
Eksteen-135 and Eckstein-241 appear to represent the same person because: Dob , Dod - the name spelt differently
could this be the Hendrik Eksteen married to https://www.wikitree.com/wiki/Cruywagen-5  ?: https://www.wikitree.com/wiki/Eksteen-201 and mentioned in the will below?
posted by Gordon Mac Rae
This may put a spanner in the works: Reference no.: MOOC8/3.93

Testator(s): Hendrik Oostwald Eksteen 15 December 1718 Inventaris en taxatie den goederen, gedaan ten huyse van den burger Hendrik Oostwald Eksteen, ten voordele van desselfs minderjarig dogtertje, gen:t Catarina Rosina Eksteen, oud 3 jaren, en geprocureert by syn overledene huysvrouw Everdina Cruywagen, namentlyk: http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC8/3.93

posted by Gordon Mac Rae
Ecksteen-3 and Ecksteen-2 appear to represent the same person because: Same data