Profile category is "Needs Validation" & "Needs Transcription" - Which means the uploading of a baptism image (if possible), properly cited so that it will not cause copyright issues, and the full transcription [not only from FamilySearch itself] of the the baptism entry with LNAB (LastNameAtBaptism) to prove the spelling. The project profile (wikitrees-cogh-stamouer-progenitorATgooglegroups.com) has been added to the trusted list of this progenitor profile [Privacy Tab] and then also activated as active manager (though this progenitor profile still has to be validated with a [transcription of a] baptism [image]), and this profile has been Project Profile Protected). The bio has been been integrated as best possible for the time being. Primary records will probably still be around in archives in Europe and in the Netherlands.
Aangekom in Suid Afrika in 1678 [3] aan boord skip Tidore[3][7], as Adelborst. Word vrij burger 11 Mei 1683.
Die van STRYDOM kom nie in Europa voornie, maar wel as Stredonck, was waarskynlik woonagtig in Stredonck, Nederland. Hy het egter dokumente nagelaat waarop hy die van Strydom [Strijdom] self opgeskryf het. Die familie wapen word van sy vrou Marina Ras as stam moeder ontwikkel. In rooi, 4 versmalde skuinsbalke van blou; oor alles heen 'n klimende leeu wat in sy regterklou 'n nabenede gerigte swaard hou van goud. [8]
Marriage
Joost Strydom, v. Nederland. Aank. voor 1686, skoenmaker. x Marina Ras, d. v. Klaus Ras en Angelina Catharina Usbinghs; xx 11.2.1714 Susanna Green, v. Nederland, wed.“. [Jacobus Steen]. [9]
"Vendu rolletje van soodanige goederen als er zijn verkoght voor reek:e van den boedel van Joost Strijdom"
"Aldus publicq verkogt, aan Cabo de Goede Hoop deesen 27 April 1718."
"Gecommitt:e Weesm:ren: Sergius Swellengrebel, Johannes Casper Rigter"
"Mij present: A: v: Kervel, Secret:s"
"Delft den 21 October [ ..... ]
Waarde suster en broeder
Wij hebbe ontfange uijt hande van neef Kurf twe jaer interest bedragende de somme van 49:10:0 uwe bekomt nu met schipper Verschouw 7 elle trijp bedraagt 14:0:0 nog 16 elle stof bedraegt 12:16:0 soo dat daar over schiet 22:14:0 het welk uwe uijt hande van schipper Verschouw in gelt sult ontfangen versoeke uwe gelieve mijn te stiere een flesie the boeij van drie katies die heel goet is en te late wete hoe veel gelt sal u het overstuere uwe bekomt nog met schipper Verschouw een partijtie thuijn saat soo uwe weer wat benodigt sijt soo moet uwe weer een brief schrijve of ten minste die van u hant onder teijkent is mij sijn door Godts goetheyt nog alle in goede gesontheijt het welk wij van u ook sijn verhoopende en wensche u toe veel heijl en seege na siel en lighaem en blijve. Uw waarde Suster: Marijtie Edelman."
"Dese brief te behandige aan Susanna Groen huijsvrouw van Joost Strijdom met een packie gemerkt S G aan de Caap de Goede Hoop per Schipper Jan Verschouw die Godt in salvo geleyde."[13][12]
L6M4-N32 Included the following data: Marijna Ras LH3F-3LL Birth 23 Jun 1669 Cape Town, Cape Province, South Africa Death 1713 Cape Town, Cape Province, South Africa ; Joost Strijdom 1662-1719 • L6M4-N32 Married 11 February 1714 Susanna Groen Deceased • LJ5K-KBZ
Author: Ancestry.com Title: Public Member Trees Publication: Name: Name: Ancestry.com Operations, Inc.; Location: Provo, UT, USA; Date: 2006; Repository: Source Medium: (null) Ancestry.com, Public Member Trees (Provo, UT, USA, Ancestry.com Operations, Inc., 2006). Page: Database online. Data: Text: Record for Matthys Strydom
The South African Family STRYDOM - First Four Generations. Stamregister van die Suid-Afrikaanse Volk, 1966. Dr. C.J. Scheepers Strydom [Strijdoms van Langkloof, ongeveer 1965], Ds. H.C. Hopkins (oa Joubertina se Jubileum Gedenkboek, 1957), Dr. D. J. Strydom (‘Strydom Genealogie’, 1991), Dr. B. Cilliers (Genealogieë van die Afrikaner Families in Natal, 1985), en P. J. Strydom (Gerrit Cornelis Strydom van Harmsfontein, Burgersdorp) Erkenning aan: Andrew (Bonnie) Sydow, medewerkers Marthie Bredenkamp, Linda Zollner, Janet Melville en die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Data verwerk deur Dan Strydom en/of Andrew Sydow. Added by Ronel Olivier on Feb 03, 2017.
Ship's Ledger - "Toegang: 1.04.02 Inventaris van het archief van de Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC), 1602-1795 (1811)", Inventarisnummer: 12228 Prins Willem Hendrik, 1675; Sint jan.skerke, 1675; Aardenburg, 1675; Kortgene, 1675; Tidore, 1675; Muiderberg, 1675; Wapen van Zierikzee, 1676; Wapen van Goes, 1676; Hendrik Maurits, 1676; Koewerve, 1676; Spanbroek, 1676; Tidore, 1677; Helm, 1677; Amerika, 1677; Land van Schouwen, 1677; Alexander, 1677 1675 - 1677, Image 220 (https://www.nationaalarchief.nl/onderzoeken/archief/1.04.02/invnr/12228/file/NL-HaNA_1.04.02_12228_0220). Added by Gerhard Swart on 7 Nov 2023.
South African Genealogies, compiled by J.A. Heese, edited by R.T.J. Lombard, GISA, 1986 SA Familieregisters Vol 9 Ra-Ron (www.eggsa.org). www.gisa.org.za Added by Alta Bekker Jul 3, 2015.
The Genealogical Society of South Africa: eGSSA branch, South African Records Transcribed. A selection of historical records transcriptions accessed May 17, 2015.Source: page 2. This transcription has been made from photographs of the Cape Archives Verbatim copies document VC 621 - Cape Town marriages and memberships 1713-1756, which is a photocopy of the original register, now housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-13/1. This photocopy was made for the Sciences Research Council (HSRC) and a copy was donated to the South African Archives, a copy going to the Cape Town Repository (VC series) and to the Pretoria Repository (where it is part of the FC series). The marriages cover pages 1 through 95 of this register. Seen and entered May 17, 2015 by Susanna de Bruyn
Father of Joost Strydom: Joris Joosen Strijdonck b.1620 Mother: Mayeken Goverts b. 1620. Joris Joosen Father: Joos Van Strijdonck b.1571 Mother: Margariet Van Den Eynde b. 1604. Joos Father: Jan (Johannes) Van Strijdonck b.1528, Mother: Margriete Thoen b.1543. Jan's Father: Pieter Van Strijdonck b.1485 Mother: Amelberga Bertram b.1495. Pieter's Father: Gillis (Egidius) I Van Strydonck b.1470. Mother: Margriete Sprute b.1449
Joost STRYDOM (Strijdom) arriveer aan die Kaap op die Tidore in 1678, as adelborst, vanaf Liefkenshoek, Nederland. Hy het ontslag ontvang van die VOC op 11 Mei 1683. Hy was "n skoenmaker, getroud met MARYNA RAS, =23.6.1669 (Kaapstad), dogter van Hans Ras, van Angeln, en Catharina Ustinx, die histories bekende Trijn Ras, uit Denemarke. Op 11 November 1714 tree hy weer in die huwelik met Susanna GROEN, weduwee van Jacobus Steen, van Delft. Joost se afkoms is onbekend, en deur sy assosiasie met die Nederlandse bevolking aan die Kaap (deur byvoorbeeld getuie te wees by die doop van "n kind van die Steyn stamvader) word hy beskou as van Nederlandse afkoms. Die van (en variante) word egter nie in 17e en 18e eeuse Nederland, Vlaandere, Duitsland, of Frankryk aangetref nie. Verwante name uit Poland (soos Strydomiu) dui op "n moontlike Poolse oorsprong, soos byvoorbeeld as vlugteling uit die 17e eeuse anti-Joodse pogromme in Poland.
[Aankomsinligting verskaf deur Lesley Robertson, vanaf "n lys van burgerlikes in diens van die VOC aan die Kaap in 1717/18 (VOC argiefnommer 12605)]
KINDERS:
b1 Catharina gedoop 2 Maart 1687
b2 Joris gedoop 16 Mei 1688
b3 Matthys gedoop 4 Junie 1690, X 14 Junie 1711 Elizabeth Nortie
b4 Johannes gedoop 2 November 1692, X 4 Feb 1720 Judith Schreuder
b5 Simon gedoop 20 Maart 1695
Bronne:
Daniel Stydom se Strydom webblad
Saamgestel deur:
Daniel Strydom [email address removed]

Strydom-14 and Strijdom-19 appear to represent the same person because: This merge proposal concerns a duplicate of which the exact spelling will be determined at a later date. Please merge for now. Strijdom-19 has the more correct spelling of the LNAB and should be the target profile to merge into.
Sorry I don't understand.. Please explain Angie. The LNAB has not been found so it is irrelevant to the merge. The LNAB will be changed whenever official documents has been found. The merge is to tidy up wikitree not to determent the LNAB
Den 16 dito (Maij) is een kind gedoopt en genaamt Joris waar van vader is Joost Strijdom de moeder Marijna Ras. de getuijgen Mathijs Michielse en Catrijna Ufftingh http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/58-cape-town-baptisms-1688 - page 34
Written by Daniel Strydom. Posted in R - U
Joost STRYDOM (Strijdom) arriveer aan die Kaap op die Tidore in 1678, as adelborst, vanaf Liefkenshoek, Nederland. Hy het ontslag ontvang van die VOC op 11 Mei 1683. Hy was "n skoenmaker, getroud met MARYNA RAS, =23.6.1669 (Kaapstad), dogter van Hans Ras, van Angeln, en Catharina Ustinx, die histories bekende Trijn Ras, uit Denemarke. Op 11 November 1714 tree hy weer in die huwelik met Susanna GROEN, weduwee van Jacobus Steen, van Delft. Joost se afkoms is onbekend, en deur sy assosiasie met die Nederlandse bevolking aan die Kaap (deur byvoorbeeld getuie te wees by die doop van "n kind van die Steyn stamvader) word hy beskou as van Nederlandse afkoms. Die van (en variante) word egter nie in 17e en 18e eeuse Nederland, Vlaandere, Duitsland, of Frankryk aangetref nie. Verwante name uit Poland (soos Strydomiu) dui op "n moontlike Poolse oorsprong, soos byvoorbeeld as vlugteling uit die 17e eeuse anti-Joodse pogromme in Poland. [Aankomsinligting verskaf deur Lesley Robertson, vanaf "n lys van burgerlikes in diens van die VOC aan die Kaap in 1717/18 (VOC argiefnommer 12605)]
KINDERS: b1 Catharina gedoop 2 Maart 1687 b2 Joris gedoop 16 Mei 1688 b3 Matthys gedoop 4 Junie 1690, X 14 Junie 1711 Elizabeth Nortie b4 Johannes gedoop 2 November 1692, X 4 Feb 1720 Judith Schreuder b5 Simon gedoop 20 Maart 1695
Bronne:
Daniel Stydom se Strydom webblad
Saamgestel deur: Daniel Strydom [email address removed]