G2G: Wil weet of Klopper familie betrokke was in anglo boer war

+6 votes
365 views
Wil graag weet of iemand weet van Klopper familie wat op plaas was tydens die oorlog. Ek verneem daar is 'n bybeltjie van  Bettie Klopper in 'n museum en sou graag wou weet of dit familie van my was.
in The Tree House by Newt (310 points)

2 Answers

+6 votes
Ek sal jou graag help om uit te vind. My e-pos is drika_brown@yahoo.com
by G2G-9 (9.5k points)

+6 votes
Beste Marie

Ja heelwat Hierdie skakel lys  33 bladsye met Klopper as van

https://www.angloboerwar.com/name-search

Kontak gerus vir Drika sy is baie aktief besig met die ABO
by Owl (139k points)

Related questions

+3 votes
1 answer
+6 votes
2 answers
...