G2G: Hulp m.b.t Familie register PCW Du Toit

+6 votes
472 views
Ek n beginner mbt my familie register se samestelling en brand nou erg vas. As iemand my asb kan help.

Beskikbare inligting tans: Phillipus Christoffel Wilhelmus Du Toit gebore 28 Okt 1896 te Roux-Ville. Getroud met Johanna Susanna Adriana Beneke op 1 Jun 1923 te Pretoria.

Ek beskik ook oor inlingting dat bogenoemde P.C.W Du Toit se vader se name ook P.C.W Du Toit was en dat hy getroud was met Christina Johanna Sopia Klopper.

Al die inligting vanaf P.C.W Du Toit na onder is reeds voltooi maar ek stel werklik belang terug in die geskiedenis met anderwoorde die voorouers van P.C.W Du Toit.

Ek bedank u.

Francois Du Toit.
in Genealogy Help by
retagged by Keith Hathaway

Please log in or register to answer this question.

Related questions

+4 votes
1 answer
asked Sep 8, 2014 in Genealogy Help by
+5 votes
0 answers
+5 votes
1 answer
+7 votes
4 answers
+2 votes
1 answer
...