G2G: Comments on Heinrich Geijser

+2 votes
115 views

On 5 Aug 2025 Leon Endemann wrote on Geijser-1:

Om die beweerde Friesiese afkoms van die stamvader Heinrich Geijser/Geyser die finale nekslag toe te dien, kan ek nou onteenseglik bevestig dat volgens 'n gedetaillerde sensusopname gemaak van sy vermeende geboortedorp Lemmer in 1749, daar geen persone met die agternaam (van) Geijser (of ander spelwyses) voorkom nie. Daar is wel 'n hele paar Hendrikke, maar hulle het ander agtername (vanne).  [Sien https://www.spanvis.com/genealogie/voer-voor-genealogen-1]
Leon Endemann

WikiTree profile: Hendrik Geijser
in Genealogy Help by G2G-10 (13.7k points)
edited by Leon Endemann

Please log in or register to answer this question.

Related questions

+3 votes
1 answer
+2 votes
2 answers
+4 votes
1 answer
+4 votes
2 answers
asked Mar 15, 2018 in The Tree House by Newt (550 points)
...